104 Ipanema Beach
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 104, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 941 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
104 Ipanema Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in Umhlanga Rocks. Die kompleks is gerieflike naby winkels, restaurante en die strand.
Die woonstel is op die eerste verdieping en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is en suite en het 'n koningingrootte-bed, 'n stort en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort.
Daar is ok 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is 'n TV met volledige DStv in die sitarea en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die hysbak in die kompleks neem jou direk na jou woonstel, daar is geen trappe.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n hek wat toegang tot die strand bied. Die strand is net 'n entjie se stap vanaf die kompleks. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 99
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 104, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 104, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom