Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Tivoli

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R820 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel maak van koopkrag gebruik. Daar word elektrisiteit-eenhede met aankoms voorsien. Gaste moet daarna ekstra krag op hul eie onkoste aankoop en op die meterboks laai.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito beloop R500 wat vooraf via EFT direk aan die instansie betaal moet word en gaste sal verantwoordelik gehou word indien daar enige verdere skade is.
Daar is 'n eenmalige vertrekskoonmaak- en saniteringsfooi van R820 betaalbaar via EFT direk aan die instansie.
Gaste word persoonlik verwelkom waartydens die sleutels oorhandig word. Geen kontant sal aanvaar word nie aangesien die balans voor aankoms ten volle via EFT betaal moet word.
Onder geen omstandighede mag die aantal mense wat gespesifiseer is, vermeerder word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Skoonmaakdiens teen R450 per dag indien beskikbaar en vooraf gereël.
Jy is verantwoordelik vir enige beserings, skade of verlies.
Laat inklok word nie aanvaar nie, tensy dit vooraf gereël word en dieselfde geld vir laat uitklok.
Rook word binnenshuis verbode.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Let asb. daarop dat gaste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tivoli 1, Beach-weg 143, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUfmDQw7EWaOYbhreDD8AFuKulbNS7YZV9jJ5QypE4AILrKRX4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 1 Tivoli 143 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.111294752493 18.822018842922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem