Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Skiathos24

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R800 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Geen groot partytjies mag op die perseel gehou word nie aangesien die huis deel vorm van 'n eksklusiewe woongebied. Gaste sal versoek word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetaling.
Die verteenwoordiger sal verseker dat die verblyf in 'n hoogs aanvaarbare toestand is met die aankoms van die gas.
Inkloktyd is 14:00. Vroeëre inkloktyd kan met die verteenwoordiger bespreek word.
Uitklok kan nie vir later as 10:00 gereël word nie.
Wanneer gaste uitklok, moet gaste seker maak dat die verblyf netjies gelaat word.
Braai word nie onder die motorafdak toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santorini-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd066686b96d7b3b77878ae5c1b0906063199236b0b4f308ef3f45793d65dfdcd163693268b0309f2732193d692f4e0f390c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10) 24 5 1 5 24 Santorini Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.045955264084 18.045357298154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem