Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rosie's

Selfsorg
Vento Slaapsaal vir 6
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 1 mens
Beskrywing

Die gemengde slaapsaal is op die grondverdieping en het slaapplek vir 6. Dit het 3 stapelbeddens en deel 'n badkamer. Die moderne badkamer word met die ander sakpas- en stapelbedkamers gedeel. Dit het 4 toilette, 4 storte en 3 wasbakke. Die gemeenskaplike kombuis, eetarea, sitarea en buite-area word ook met ander gaste gedeel, Daar is parkeerplek vir 5 voertuie op die perseel en branderplank-aparaat kan in 'n toesluitkassie gebêre word. Indien gaste nie al die beddens in die kamer huur nie kan hul die kamer met vreemdelinge deel. Die beddens in die slaapsale word deur die instansie ingedeel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 1 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xSlaapsaalbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 14:00 en 17:00. Ná 17:00 is slegs op versoek en laat inklokfooie mag geld.

Uitkloktyd is voor 11:00.

As gaste oor 'n besprekingswebtuiste bespreek het, benodig ons die kredietkaart waarmee hierdie bespreking gemaak is en die ooreenstemmende, geldige ID van die kaarthouer. Daarsonder is inklok nie moontlik nie.

Indien 'n kredietkaartbetaling deur die bank geweier word sal die bespreking nie aanvaar word nie, die bespreking sal gekanselleer word en die kamer sal vrygestel word.

Gemeenskaplike slaapsale en gedeelde badkamergeriewe is gemeng.

'n Volle daaglikse skoonmaak is ingesluit (geen skoonmaak as jy die kamer ná 13:00 verlaat nie), Sondae en openbare vakansiedae is uitgesluit: slegs gemeenskaplike areas.

Geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar oud word toegelaat nie.

Ongelukkig word geen besoekers toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook binnenshuis is verbode.

Skakel asb. die ligte af wanneer jy die laaste is om te vertrek.

Hou asb. die geraasvlakke laag.

Vir groepbesprekings neem ons 'n R4000 deposito, vir enige stukkende items of ander probleme wat veroorsaak word.

Ons het 5 parkeerplekke op die perseel, waarvan een vir die maatskappy se bussie is.

Gaste is self vir hul kos verantwoordelik.

Eet en drink in die slaapkamers word nie toegelaat nie en gaste mag ook nie glase van die kombuis na die kamers neem nie. Ons het plastiekglase as waterglase gedurende die nag benodig word.

Die kombuis en gemeenskaplike area is op die eerste verdieping, asook die privaar, en suite-kamers. Skakel asb. die waaier aan wanneer jy die kombuis gebruik maak. Geen kook ná 22:00 nie.

Moenie handdoeke en klere oor die beddens hang nie. Hakies word voorsien.

WiFi kan tydens beurtkrag voorsien word. Ons versoek vriendelik dat geen groot lêers of foto's afgelaai word nie, aangesien dit die spoed sowel as die vermoë om hierdie diens gratis aan te bied, sal benadeel. Vra asb. by die ontvangs vir 'n koopbewys.

In 'n poging om hulpbronne te bespaar, bied ons nie daaglikse skoon handdoeke aan nie, maar eerder op gaste se versoek. Wanneer jy wil hê jou handdoeke moet vervang word, sit dit asb. op die badkamervloer of versoek personeel om dit aan te vul.

Weens waterbeperkings word beddegoed een keer per week of op versoek van gaste verander. Wanneer jy wil hê jou linne moet vervang word, los asb. die kaart of versoek personeel om dit aan te vul.

Met aankoms sal jy 'n stel sleutels kry, asook 'n kode vir die voorhek. Onthou asb. om die sleutels by ontvangs te los wanneer jy vertrek of dit in die posbus by die hek af te gee. 'n Boete sal gehef word indien sleutels nie ingehandig word nie.

'n Eerlikheidskroeg word op die boonste verdieping langs die balkondeur bedryf. Let asb. op jou aankoop op die voorsiende lys en dit sal by jou rekening gevoeg word.

'n Breekskadedeposito van R500 word met aankoms vereis. Dit sal as 'n kontantbetaling ingevorder word. Jy sal met uitklok terugbetaal word. Jou deposito sal ten volle in kontant terugbetaal word, onderhewig aan 'n inspeksie van die verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Upepo slaapsaal vir 6

Slegs kamer

Mhepo privaat sakpaskamer
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gemeenskaplike badkamer. Die moderne badkamer word met die ander sakpas- en stapelbedkamers gedeel. Dit het 4 toilette, 4 storte en 3 wasbakke. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea, sitarea en buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd

Umoyo privaat sakpaskamer
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat, sakpaskamer is op die grondverdieping en het slaapplek vir 2. Dit het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die moderne badkamer word met die ander sakpas- en stapelbedkamers gedeel. Dit het 4 toilette, 4 storte en 3 wasbakke. Die gemeenskaplike kombuis, eetarea, sitarea en buite-area word ook met ander gaste gedeel, Daar is parkeerplek vir 5 voertuie op die perseel en branderplank-aparaat kan in 'n toesluitkassie gebêre word.

Phefo Privaat Sakpaskamer

En suite-dubbelkamer met gedeeltelike see- en berg-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelkamer is op die eerste verdieping en het 'n uitsig op Tafelberg en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, klerekas en 'n haardroër. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea, sitarea en buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër

En suite-kamer met 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die eerste verdieping en bied 'n uitsig oor die binnehof. Dit het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n klerekas en 'n haardroër. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite

En suite-kamer met 2 enkelbeddens en 'n gedeeltelike see- en berg-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die eerste verdieping en bied 'n uitsig op Tafelberg en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, klerekas en 'n haardroër. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n sitarea.

En suite-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelkamer is op die eerste verdieping en bied 'n uitsig oor die binnehof. Dit het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n klerekas en 'n haardroër. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en 'n sitarea.

Woonstel met see-uitsig vanaf gemeenskaplike balkon
Vanaf
Vanaf R2 148
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 15 jaar. Die groot kamer het 'n privaat, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n klerekas, 'n haardroër, 'n slaapbank vir 2 kinders. Die kombuisie het 'n koffieskinkbord en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 14:00 en 17:00. Ná 17:00 is slegs op versoek en laat inklokfooie mag geld.

Uitkloktyd is voor 11:00.

As gaste oor 'n besprekingswebtuiste bespreek het, benodig ons die kredietkaart waarmee hierdie bespreking gemaak is en die ooreenstemmende, geldige ID van die kaarthouer. Daarsonder is inklok nie moontlik nie.

Indien 'n kredietkaartbetaling deur die bank geweier word sal die bespreking nie aanvaar word nie, die bespreking sal gekanselleer word en die kamer sal vrygestel word.

Gemeenskaplike slaapsale en gedeelde badkamergeriewe is gemeng.

'n Volle daaglikse skoonmaak is ingesluit (geen skoonmaak as jy die kamer ná 13:00 verlaat nie), Sondae en openbare vakansiedae is uitgesluit: slegs gemeenskaplike areas.

Geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar oud word toegelaat nie.

Ongelukkig word geen besoekers toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook binnenshuis is verbode.

Skakel asb. die ligte af wanneer jy die laaste is om te vertrek.

Hou asb. die geraasvlakke laag.

Vir groepbesprekings neem ons 'n R4000 deposito, vir enige stukkende items of ander probleme wat veroorsaak word.

Ons het 5 parkeerplekke op die perseel, waarvan een vir die maatskappy se bussie is.

Gaste is self vir hul kos verantwoordelik.

Eet en drink in die slaapkamers word nie toegelaat nie en gaste mag ook nie glase van die kombuis na die kamers neem nie. Ons het plastiekglase as waterglase gedurende die nag benodig word.

Die kombuis en gemeenskaplike area is op die eerste verdieping, asook die privaar, en suite-kamers. Skakel asb. die waaier aan wanneer jy die kombuis gebruik maak. Geen kook ná 22:00 nie.

Moenie handdoeke en klere oor die beddens hang nie. Hakies word voorsien.

WiFi kan tydens beurtkrag voorsien word. Ons versoek vriendelik dat geen groot lêers of foto's afgelaai word nie, aangesien dit die spoed sowel as die vermoë om hierdie diens gratis aan te bied, sal benadeel. Vra asb. by die ontvangs vir 'n koopbewys.

In 'n poging om hulpbronne te bespaar, bied ons nie daaglikse skoon handdoeke aan nie, maar eerder op gaste se versoek. Wanneer jy wil hê jou handdoeke moet vervang word, sit dit asb. op die badkamervloer of versoek personeel om dit aan te vul.

Weens waterbeperkings word beddegoed een keer per week of op versoek van gaste verander. Wanneer jy wil hê jou linne moet vervang word, los asb. die kaart of versoek personeel om dit aan te vul.

Met aankoms sal jy 'n stel sleutels kry, asook 'n kode vir die voorhek. Onthou asb. om die sleutels by ontvangs te los wanneer jy vertrek of dit in die posbus by die hek af te gee. 'n Boete sal gehef word indien sleutels nie ingehandig word nie.

'n Eerlikheidskroeg word op die boonste verdieping langs die balkondeur bedryf. Let asb. op jou aankoop op die voorsiende lys en dit sal by jou rekening gevoeg word.

'n Breekskadedeposito van R500 word met aankoms vereis. Dit sal as 'n kontantbetaling ingevorder word. Jy sal met uitklok terugbetaal word. Jou deposito sal ten volle in kontant terugbetaal word, onderhewig aan 'n inspeksie van die verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 194
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0800e0514f89c76bf04bee4428a09a81d03869a0d36be03d17caaba5e7c968e5d992c2e30ffb2054262a9e0dee9c3f622ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 194 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 78 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.81198 18.47188
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem