Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mulberry Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir @ Mulberry Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elizma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V
Gesin met tieners

Sportdag bygewoon.

Fantastiese blyplek! Die swembad was so lekker na 'n lang dag se netbal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Mulberry Cottage se terugvoer

Dankie Elizma vir jou positiewe terugvoer, ons is baie bly dat julle die naweek by ons geniet het! Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

@ Mulberry Cottage
Corrie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Gesin met tieners

Dit was regtig vreeslik netjies, dit het alles wat ons nodig gehad het.

Ons was vriendelik ontvang en alles gewys. Die huisie is privaat in sy eie tuin met toesluit-garage en remote-hek. Kombuis, kamers en badkamer pragtig netjies met moderne geriewe. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Netjies, skoon en mooi!

Dis die kleiner dinge wat saakmaak en daarin het hulle ook voorsien! Beveel definitief aan! Puik oornagplekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Mulberry Cottage se terugvoer

Dankie Debbie, julle is enige tyd welkom.

@ Mulberry Cottage
Geraldene D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldene D

Baie netjies en gerieflik.

Die plekkie is net koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Mulberry Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Geraldene ons gaan verseker kyk hoe ons dit bietjie warmer en nog geriefliker kan maak vir ons gaste met die uitdaging van kragpryse en steeds bekosigbare verblyf te verskaf. Dankie dat julle die plekkie skoon en netjies gelaat het.

@ Mulberry Cottage
Vanaf
R1 460
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Farlanestraat 17, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151696b380fa7fb0581d78ba765cdacac8b8c70fd8942fedf0d50ea19d839368b90e7de1b962f1e3f1c7ed2da07466b46ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 17 Mc Farlane Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.153340045086 26.182969569346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem