@ Mango's
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 491
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Mark J - Apr 2024
Algehele gradering
What a lovely stay!
Nico C - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Benjamin S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Linda V - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxed and quiet.
Daleen B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige, veilige atmosfeer.
Nadia O - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plekkie waarde vir geld.
Thea G - Mrt 2024
Algehele gradering
Verwelkomend.
Anita M - Mrt 2024
Algehele gradering
Good, loved the decor. Hosts a little unfriendly.
Corlia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig en modern!
Schimonay B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Ilze R - Mrt 2024
Algehele gradering
So lekker gebly. Oulikste plek en woef kinders.
Joey E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Cynthia T - Mrt 2024
Algehele gradering
Salig! Tuin is ook baie mooi en 'n lae groen grasperk in die baie droë Karoo.
Jacolien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik net warm.
@ Mango's se terugvoer
Hi Jacolien
Baie dankie vir jou review. Al ons kamers het aircons in.
Groete
Irma
Gerhardus K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike bestuur en stil omgewing.
Lizette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was regtig aangenaam en ons kon heerlik uitrus, baie dankie!
Andre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dis was die moeite werd en elke sent werd.
Zelda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n oase na 'n baie warm dag op die pad.
René B - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies toegeruste eenheid.
Anneke H - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik! Alles keurig en goed toegerus.
Lees meerDiv D - Mrt 2024
Algehele gradering
Makilik om te vind, skoon netjies en al die fasiliteite wat ek benodig het.
Sonja G - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sharon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag by Mango's. Alles wat jy nodig het is daar.
Jacqueline S - Feb 2024
Algehele gradering
Na 'n lang warm dag op die pad was Mango's 'n verfrissende verrassing.
Wayne W - Feb 2024
Algehele gradering
We will be back.
Adonique B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Karl A - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Johan R - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Hansie S - Feb 2024
Algehele gradering
Vinnige en vriendelike diens gewees na navraag. Besigheids oornag perfek daarvoo.
Tanya V - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsaam. Rustig en saligheid vir die siel.
Zelda K - Jan 2024
Algehele gradering
Mango's is uitstekende waarde vir geld!
Juanita B - Jan 2024
Algehele gradering
Belsis weer 'n verblyf oorslaap vir volgende keer.
Tewie P - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, netjies.
Sarah M - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld met meer as verwag.
Dan R - Jan 2024
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met ons verblyf.
Nicki S - Jan 2024
Algehele gradering
Friendly host, beautiful rooms!
Samantha D - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies en gemaklik.
Clayton J - Jan 2024
Algehele gradering
Die moeite werd.
Mike S - Jan 2024
Algehele gradering
Everything as it should be and good service on arrival and departure.
Hannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Marianna V - Jan 2024
Algehele gradering
Altevol heerlik.
Monique N - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Lees meer@ Mango's se terugvoer
Hi Monique,
Weereens baie jammer dat ek vergeet het van die matras. As ek self daar was, sou ek dit vinnig reggestel het, maar ongelukkig was ek nie daar nie. Julle het slegs vir 1 persoon betaal, en sou met aankoms vir die matras en ekstra volwassene betaal het. Ek het nie laat julle dit betaal nie a.g.v. my fout, julle het dus net vir 1 volwassene betaal. Weereens jammer vir die ongerief.
Groete, Irma
Jaco F - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, waarde vir geld.
Madelein M - Des 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Kerusha - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant overnight stay. Friendly hosts.
Derek H - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornag verblyf.
Ané H - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies & skoon.
Deidre B - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and comfortable.
Thomas V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Helen B - Des 2023
Algehele gradering
We stayed overnight on our way from Gauteng to the Cape.
Marietjie M - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Werner B - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Juanita H - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike rustige verblyf.
Marilyn M - Des 2023
Algehele gradering
Very satisfactory in every way.
Andries L - Des 2023
Algehele gradering
Ruim, netjies en gerieflik!
Nico C - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Carina J - Des 2023
Algehele gradering
Skoon plekkie in rustige omgewing.
Jalize V - Des 2023
Algehele gradering
Die kamer was ruim en skoon. Die tuin was ongelooflik. Goeie verblyf.
Chereen W - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag in Beaufort Wes.
Marie G - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Sandra D - Nov 2023
Algehele gradering
Die dorp was 'n verrassing, nog altyd net deur gejaag.
Rozelle L - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik!
Linda P - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Bernard R - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect overnighter.
Lynette V - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent spot to rest your head.
Sunettematilda V - Okt 2023
Algehele gradering
@Mango's is warm en vriendelik ontvang.
Liana E - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker. Rustig. Mooi.
Swanel R - Okt 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oornag.
@ Mango's se terugvoer
Hi Swanel
Dankie vir jou positiewe terugvoer en kritiek, ons vra om verskoning, en sal onmiddellik aandag gee aan punte wat uitgelig is
Groete Irma
Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Willie V - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike blyplek.
Esmerelda F - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect.
Gerhardus K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie.
Lourens B - Sep 2023
Algehele gradering
Jou beste oornag plek in die dorp, see toe en terug!
Johan T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi kamers en rustige omgewing.
Welma L - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf op kort kennisgewing.
Pieter J - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaap vir 'n aand.
Estelle V - Sep 2023
Algehele gradering
1 nag oorgeslaap. Baie rustig en skoon.
@ Mango's se terugvoer
Hi Estelle
Ek is bly julle het dit geniet, dankie vir die mooi terugvoer. Ons verwelkom gewoonlik ons gaste self maar ons was ongelukkig uitstedig tydens jul verblyf
Groete Irma
Caro L - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing place! Truly wonderful stay.
Andre J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Tania O - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Samantha H - Aug 2023
Algehele gradering
The best place to stay in Beaufort West, hands down.
Andaleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagplek in Karoo.
Megan P - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect stopover in Beaufort West while traveling home, very close to Karoo National park and had a great day trip in the park doing the many self-drive options available. Lovely Guest house with all the amenities needed.
Lees meerAlicia H - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik! Waarde vir geld!
Hesti V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie huislik, baie vriendelike mense, waarde vir geld.
Gerrit V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Mariana B - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Michael C - Jul 2023
Algehele gradering
Very friendly and cosy.
Dudley D - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag stop op pad Kaap toe.
Kaylin S - Jul 2023
Algehele gradering
Altyd so netjies en ons voel altyd welkom.
Philip B - Jun 2023
Algehele gradering
Soos altyd, fantasties!
Marinette D - Jun 2023
Algehele gradering
Mango's-gastehuis in Beaufortwes bied alles wat jy wil hê en nog meer!
Moira K - Jun 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable, quiet area and safe.
Denwyne J - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig. Vreedsaam. Huislik.
Cornelus V - Jun 2023
Algehele gradering
Puik!
Johan Thomas V - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely comfortable clean modern and spacious and definitely value for your money.
Renier M - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Lynette V - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent night's sleep in a clean, secure, pleasant environment.
Charmaine H - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Mandy D - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Leon B - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige, veilige en skoon plek.
Ronel D - Mei 2023
Algehele gradering
Ek kan @ Mango's aanbeveel.
Annemarie J - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lourens R - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornag akkomodasie.
Gary D - Apr 2023
Algehele gradering
We were a group of eight returning from a hike in the Karoo and Mango's was a perfect overnight stop en route to Cape Town.
Dawie D - Apr 2023
Algehele gradering
Pleaseant experience.
Reza M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulike blyplek.
Mariaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Ons het die gasvryheid, behulpsaamheid en deurlopende kommunikasie baie waardeer.
Duncan H - Apr 2023
Algehele gradering
Warm, netjies en huissaam.
Tokkie P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vinnig en gasvry ontvang.
Marguerite M - Apr 2023
Algehele gradering
Can't wait for our next stay with them!
Lees meerDeon F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en alles wat jy nodig het.
Anzel E - Apr 2023
Algehele gradering
Verseker die moeite werd, in alle opsigte!
Janice T - Apr 2023
Algehele gradering
Highlight of our trip.
Leenster V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike oorstop op pad Kaap toe.
Louise S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Baie vriendelik ontvang.
Marguerite M - Mrt 2023
Algehele gradering
Cosy, clean and very friendly!
Sakkie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig en uiters netjies.
Lees meer@ Mango's se terugvoer
Hi Sakkie,
Ek kan jou verseker dat dit is n nuwe bed, maar sal dit met die vervaardiger opneem. Ons het ook aan jul verduidelik dat daar n elektriese fout was met die geizer en ons nie n elektrisiën half ses op n Saterdag aand kon kry om daarna te kyk nie. Ons het ook aangebied om julle na n groter kamer wat wel warm water gehad het te skuif maar julle het dit van die hand gewys. Ek beaam mense, kyk gerus na die res van ons resensies
Groete Irma
Sharon G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie dankie Irma, ons het die aand daar by julle baie geniet.
Natasha V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag.
Christo M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Iwan J - Feb 2023
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Hermann O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Andrè Z - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing! Julle is my 1ste stop van nou af!
Lizette C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en so goed ingerig.
Kaylin S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Chrissie M - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Philip B - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi met baie spasie. Skoon, modern en gemaklik!
Donovan C - Jan 2023
Algehele gradering
Convenient and safe for my family.
Rudolf V - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful room that has everything in.
Tyrone L - Jan 2023
Algehele gradering
Very nice room.
Chris L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike diens.
Rone V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Karen B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik skoon en gerieflik.
Lizelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike, netjiese en rustige plekkie.
Nadine B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, lekker rustig en stil. Sal gerus aanbeveel!
Marianna V - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en flink.
Jolandie V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Leana S - Des 2022
Algehele gradering
Karoo-vriendelike mense.
Caroline S - Des 2022
Algehele gradering
A five-star experience that makes you want to stay longer.
Lees meerMary-ann S - Des 2022
Algehele gradering
Was exactly what we needed for one night stayover.
@ Mango's se terugvoer
Hi Mary-ann, thank you so much for your great review. The bed you mentioned is a brand new bed which was acquired in the middle of December. We make use of high quality hotel beds, so this comes as a bit of a surprise.
Adriaan L - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, meer as die normale. Mooi gemeubileer.
Hannes V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig na lang pad.
Mohammed E - Des 2022
Algehele gradering
Great stay.
Henri V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon met ruimte.
Teresa V - Des 2022
Algehele gradering
Mooi plek, maar ongemaklik.
@ Mango's se terugvoer
Hi Theresa
Baie dankie vir die voorstel. Ons het nog baie planne vir Mangos 6, gaan 'n kombuisie insit en dan regverdig dit 'n tafel en stoele. Op hierdie stadium word die eenheid slegs as 'n kamer geadverteer en daarom is dit ook goedkoper as van ons ander eenhede wat ten volle toegerus is. Ons verwelkom enige opbouende kritiek.
Groete
Irma
Andre P - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tina J - Nov 2022
Algehele gradering
Another comfortable stay at @ Mango's.
Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Hendrik Jacobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Wynand G - Nov 2022
Algehele gradering
Deurry-oornag laat nie reg geskied aan Mango's se perfekte atmosfeer nie.
Jannet S - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Louis M - Okt 2022
Algehele gradering
Convenient stayover in Beaufort West.
Antoinette D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese warm plekkie.
Jeanette D - Okt 2022
Algehele gradering
Alle verwagting oortref.
Gerhardus K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en modern.
Louis C - Okt 2022
Algehele gradering
Vir 'n vinnige oorslaap na 'n bitter lang dag se reis was dit beslis die moeite werd.
Antonino P - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Christine K - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut rustig, net wat mens nodig het na 'n lang karrit.
Mariska M - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf.
Renaldo J - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry, netjies en skoon.
Eli B - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie diens, veilig.
Guy M - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful place to stay.
Heidi J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik vir reisigers wat tussen Pretoria en die Wes-Kaap reis.
Marga L - Sep 2022
Algehele gradering
Ons oornag verblyf was wonderlik.
Cecile S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Douw S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Bianca K - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag.
Jaco H - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike, netjiese en rustige blyplek.
Lise J - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful in Beaufort Wes.
Lees meerMarcus M - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, gemaklik en voel soos 'n tuiste weg van jou huis.
Annemarie J - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese plek waar mens lekker kan ontspan na 'n lang dag op die pad. Vriendelik en hulpvaardige gasheer.
Dave B - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag vanaf Pretoria na Kaap.
Lees meerLourens B - Sep 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het. Hulle het aan alles gedink.
Marieta K - Aug 2022
Algehele gradering
@Mango's is 'n edelsteen in die Karoo.
Kobus En Mache E - Aug 2022
Algehele gradering
Briljante hoëklas-akkommodasie!
Penny-colleen S - Aug 2022
Algehele gradering
Country chic style accommodation.
Lorraine V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het alles gehad wat nodig was en dit rustig daar.
Moira K - Aug 2022
Algehele gradering
We stayed 1 night going to Cape Town and 1 night on our return - but in 2 different units.
Lees meerKoos H - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Frank T - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Chris S - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gerus.
Riaan B - Jul 2022
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oortref.
Anjalise B - Jul 2022
Algehele gradering
Alles was so mooi. Meer as waarde vir geld.
Liaan J - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie vir oorbly met familie op roete.
Reynier K - Jul 2022
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Jacques P - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was verskriklik gemaklik en lekker.
Martin P - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, heerlik geslaap.
Mariana D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die gastehuis.
Zurika J - Jun 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Jandrie L - Jun 2022
Algehele gradering
It was a nice stay for one night. There was Netflix and a TV that worked perfectly. And decent coffee provided with a morning rusk.
@ Mango's se terugvoer
Hi Jandrie,
Thank you for your review. You probably stayed in our smallest and cheapest room. You are welcome to try one of our bigger rooms next time.
Hugo C - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing.
Andre M - Jun 2022
Algehele gradering
Was net 1 nag, maar meer as genoeg in huis, lugreëling, elektriese matras, alles wat nodig was.
Marianne V - Jun 2022
Algehele gradering
Het oornagverblyf by Mango's regtig geniet. Sal graag weer daar oorbly, sou die geleentheid homself voordoen.
Tina J - Jun 2022
Algehele gradering
A lovely stayover.
Erika D - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik. Alles was netjies en skoon.
Willem C - Mei 2022
Algehele gradering
Alles was reg, daar was 'n noodlig wat outomaties aangeskakel het toe beurtkrag aanbreek. Ons is vroegtydig verwittig van beurtkrag.
Linda R - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Santie V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was lekker en die mense vriendelik!
Deon V - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Alegra H - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, naby als en als wat jy sou nodig kry was daar.
Inge V - Mei 2022
Algehele gradering
Aangenaam. Gasvry!
Vivien N - Apr 2022
Algehele gradering
Die mooiste, skoonste, luuksste oornagverblyf.
Jan N - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagpunt na lang reis.
Albert M - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie netjiese verblyf.
Andrew F - Apr 2022
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
Johan En Liana M - Apr 2022
Algehele gradering
'n Heerlike belewenis. Kan baie sterk aanbeveel.
Joan N - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker.
Maria P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tj B - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Charmaine C - Mrt 2022
Algehele gradering
Vinnig. Die kamer was baie ruim.
Adelene N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Marike S - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, mooi en lekker gebly!
Ansie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig, alles wat jy nodig het. Baie vriendelik.
Koos F - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sharon G - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag, en lekker uitgerus.
Charmaine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Na lang rit op pad was @ Mango's die perfekte plek vir my 2 kinders om oor bly. Baie mooi en netjiese plekkie. Sal definitief weer gebruik maak van @ Mango's.
Charl S - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Antoinette K - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi skoon en gerieflike verblyf.
Charne R - Feb 2022
Algehele gradering
Ek was baie tevrede.
Sandra P - Feb 2022
Algehele gradering
Oulike stil gerieflike oorslaap-stop.
Eric W - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstaande waarde en ekstras!
Anneline M - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese, veilige en bekostigbare oornagplek.
Suzanne V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en veilig.
Brenda O - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, pragtige dekor.
Candice V - Feb 2022
Algehele gradering
Love the place.
Zurika J - Jan 2022
Algehele gradering
Uit die boeke. Perfek geleë, skoon, netjies en ons het goed uitgerus om ons reis verder aan te pak.
Ian D - Jan 2022
Algehele gradering
Na ’n lang pad was dit so lekker om in te stap en op jou gemak te voel.
Leonie E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Gerhardus K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Chris D - Jan 2022
Algehele gradering
Het lekker oornag en gemaklik geslaap.
Renate N - Jan 2022
Algehele gradering
Uiters netjiese kamers, baie vriendelike ontvangs. Daar is koffie, tee, suiker, melk en beskuit gereed.
Francois L - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag op reis.
@ Mango's se terugvoer
Hi Francois
Dankie vir jou terugvoer. Julle het in Mango's 3, ons kleinste en goedkoopste eenheid gebly. Dalk kan ons jou volgende keer in een van ons luukser eenhede verwelkom.
Groete, Irma Visagie.
@Mango's
Irma S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gasvry.
Riekie M - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike, pragtige, skoon verblyf met veilige parkering. Vriendelike ontvang, heerlike beskuit.
Danel P - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Annelien R - Jan 2022
Algehele gradering
As enkel vroulike reisiger het ek @ Mango's baie veilig gevind en maklik om te vind. Ek is vriendelik ontvang en het my oornagverblyf baie bevredigend gevind. Ek sal weer by @ Mango's tuisgaan.
Nicolette P - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker plekkie om te oornag!
Pierré D - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Marianna V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tiana D - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Anri V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Charline F - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike oornag-plekkie.
Johan H - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Tracey A - Des 2021
Algehele gradering
Hospitality was amazing, perfect for a stay and so clean and tidy. Beautiful decor and comfortable had everything we needed.
Nicolene G - Des 2021
Algehele gradering
Nice, quiet place to stop over on our way to the coast.
Sandra F - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming, huislike, rustige verblyf.
Smiley M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Loraine R - Des 2021
Algehele gradering
Ideale N1-oorslaap.
Sinta R - Des 2021
Algehele gradering
Was baie goed ontvang en het die kuier geniet. Die kamer was mooi voorberei en lekker skoon.
@ Mango's se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer en positiewe kritiek.
Mangos 1 en 2 het vol DStv, Mangos 3,4,5 en 6 net Netflix, ons sal egter kyk na DSTV in al die eenhede, alhoewel meeste gaste baie tevrede is met slegs Netflix.
Amoré L - Des 2021
Algehele gradering
Very cute, modern and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie oulik, modern en skoon.
Sal enige iemand sterk aanbeveel om hier te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karen T - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies!
Sarita D - Nov 2021
Algehele gradering
Mango's was fantasties.
Jolene M - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Malinda N - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige, ruim, netjiese plek.
Jeanine H - Nov 2021
Algehele gradering
Ons eerste keuse vir oornagverblyf in die Karoo, halfpad tussen die Vrystaat en die Kaap.
Michelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Hidden gem
Pieter P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Vriendelik.
Iwan S - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik, ruim, skoon en het lekker mense.
Klarissa T - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was gerieflik, stil, skoon en netjies.
@ Mango's se terugvoer
Dankie Klarissa
Ek sê dit vir al my gaste, waneer ek hul inboek, maar helaas, daar is sommiges wat dit lyk my ontgaan. Baie dankie vir jul mooi review. Hoop om jul weer by ons in die toekoms te verwelkom
Groete
Irma
Nelta K - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagplek na lang reis van Pretoria na Kaap.
Paul R - Okt 2021
Algehele gradering
See stars.
Andre C - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Baie gerieflik vir 'n familie. Pragtig gemeubileer. Baie skoon en het 'n mooi tuinuitsig.
@ Mango's se terugvoer
Hi Andre
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Jul het nie in 'n selfsorgeenheid gebly nie, Mango's 4 is slegs 'n kamer en word ook so geadverteer. Hoop om jul wel weer in die toekoms te verwelkom in een van ons selfsorgeenhede naamlik Mango's 1, 2 en 5.
Vriendelike Groete
Irma
@Mangos
Heloise S - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lenie H - Sep 2021
Algehele gradering
Neat with a lovely garden.
Douw V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf vir 'n redelike prys.
Nanje L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Nadine V - Sep 2021
Algehele gradering
Luuks en netjies.
Bertie L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker met alles wat jy nodig het om te oornag.
Karin M - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, hoogs aan te beveel
Roline B - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Gerhardus K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en stil plek.
@ Mango's se terugvoer
Hi Gerhardus
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Aanlyn registrasie met al die nodige Covid vrae word voor die tyd aan aan al ons gaste gestuur. Handreinigers in al die eenhede. eenhede word daagliks deeglik gediens met saniteer middels. Met inboek word afstand gehou asook maskers gedra. Enige verdere voorstelle is welkom. Ons vra omverskoning oor lugreeling, as gaste nie self aan ons rapporteer sal ons nie bewus wees daarvan, sal onmiddelik werk maak daarvan. Hoop om jul weer by ons te vervelkom
Groete
Irma Visagie
@Mango's
Zuretha V - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon geriewe en kamer.
@ Mango's se terugvoer
Hi Zuretha
Mangos 3 is nie n selfsorg eenheid maar slegs n kamer, en wel my kleinste en goedkoopste eenheid, hoop om jul wel weer in Mangos 1 of 2 te verwelkom
Groete Irma Visagie
Irida S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Genevieve R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en aangenaam.
Sonja P - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie nagrus.
Izak En Elrika S - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige ruspos.
Malandi B - Jun 2021
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Ethel D - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek met 'n rustige atmosfeer.
Wilma S - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing.
Nick P - Jun 2021
Algehele gradering
Nice stay in Beaufort-West
Morné V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustige en aangename verblyf.
Thinus S - Jun 2021
Algehele gradering
Stunning
Chantelle D - Jun 2021
Algehele gradering
Very pleasant and what we needed.
Sonja B - Mei 2021
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld!
Bronwyn J - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing plek
Christo G - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut goeie waarde vir geld. Baie netjiese en vriendelike diens.
Ruan F - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Lynne R - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect stopover.
Marius B - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat jy nodig het!
Maresia H - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful, clean and comfortable.
Liezel N - Apr 2021
Algehele gradering
Privaat, veilig en netjies.
Marli V - Apr 2021
Algehele gradering
Ruim kamers, netjies en goed toegerus
Fanie K - Apr 2021
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid op sy beste, baie dankie.
Chris E - Apr 2021
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Jeandie L - Apr 2021
Algehele gradering
Oortref verwagtinge.
Heidi V - Apr 2021
Algehele gradering
Die plek was ruim, mooi skoon, stil en met genoeg geriewe.
Kelvin F - Apr 2021
Algehele gradering
Very restful.
Ursula J - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Mart V - Apr 2021
Algehele gradering
Net oornag daar, alles netjies.
@ Mango's se terugvoer
Mangos 3 is die engiste eenheid wat nie deur voor badkamer het nie, al ons ander eenhede het wel. Dalk kan ons u in die toekoms in 'n ander eenheid verwelkom.
Groete, Irma.
Sue V - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, rustig. Was baie gemaklik.
Judy S - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfek vir ‘n oornag ruskansie op vakansie.
Isella N - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies, ruim en veilig.
Roy S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Christo P - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Karlien T - Mrt 2021
Algehele gradering
@ Mango's
Hannes M - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike eenheid.
Zuretha V - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Liezel N - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Annemie H - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik en rustig
Elene P - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike, wonderlike diens, netjies en goeie ligging.
Jeanné F - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed beplan.
Miem D - Feb 2021
Algehele gradering
Absolute plesier.
Niconet V - Feb 2021
Algehele gradering
Vinnige oornag, vriendelik en baie netjies en skoon.
Kobus B - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike, flinke diens!
Willie P - Feb 2021
Algehele gradering
Mango's is netjies en skoon en sal dit vir enige persoon aanbeveel.
Niekie D - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi skoon, netjiese en moderne plekkie en die mense is baie vriendelik.
Louis C - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig en ontspannend.
Lees meerJohan F - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en geen geraas nie.
Michelle D - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Antoinette D - Jan 2021
Algehele gradering
Ons sal baie beslis weer van @Mango,s gebruik maak!
Tercia M - Jan 2021
Algehele gradering
Oase in die middel van Beaufort-Wes.
Gareth V - Jan 2021
Algehele gradering
Very relaxing
Helene F - Jan 2021
Algehele gradering
Beste gastehuis wat ons al besoek het.
Adele K - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige blyplek met vriendelike gasvryheid!
Mandé S - Des 2020
Algehele gradering
Overnight stay.
Zelda V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens - pragtige huis.
Mariana E - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Frans S - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut die geld werd.
Maryna D - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
Irene V - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese akommodasie.
Loren S - Nov 2020
Algehele gradering
Comfortable, value for money accommodation.
Tina J - Nov 2020
Algehele gradering
Stylish accommodation with private patio.
Annelle R - Nov 2020
Algehele gradering
Ek en my moeder het op pad na George oorgeslaap in Beaufort.
Lees meerRodger A - Nov 2020
Algehele gradering
Great stay.
Jaco K - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rus na ’n lang dag.
Vimbai M - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing!
Riaan B - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Michelle T - Nov 2020
Algehele gradering
Overnight stay - perfect for a couple, great service!
Louis H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjiese plek!
Tania C - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gerus.
Lize T - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerChristelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons sal definitief weer daar oorslaap. Baie dankie
Jana K - Okt 2020
Algehele gradering
Privaat. Waarde vir geld. Pragtig!
Stefni B - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en gasvry.
Anna-marie D - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld vir oornag.
Ulricke E - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike, luukse kamers wat silwerskoon is! Baie, baie goeie oornag!
Miles G - Okt 2020
Algehele gradering
Super, super, super
Adele D - Okt 2020
Algehele gradering
Ruim en rustig.
Zelda B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Edmeri S - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon en Netjies! Tuis gevoel!
Michelle P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie luuks!
Tammy E - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Joachim V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gesellig.
Cindey J - Mrt 2020
Algehele gradering
Stylvol.
Marnelle R - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige en gemaklike plek.
Salome V - Feb 2020
Algehele gradering
Veilig en baie skoon en netjies.
Frank W - Feb 2020
Algehele gradering
An amazing stay.
Anton S - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens. Silwerskoon. Goed ingerig.
Retha D - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies en waarde vir geld.
Ronel L - Jan 2020
Algehele gradering
Beautifully furnished apartment with very comfortable bed and furniture. The kitchenette is well equipped.
Cornelia C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Bryce A - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Charl P - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gewees.
Amelia B - Jan 2020
Algehele gradering
Ons sal dit beslis aanbeveel!
Helmien E - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjiese ruim verblyf.
Niel H - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi gerieflik en gemaklik.
Izak B - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Wilma V - Nov 2019
Algehele gradering
Hulle skenk aandag aan die klein dingetjies!
Helén S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en pragtige oornagplekkie.
Marinda B - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het die verblyfplek baie geniet.
Wian V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in 'n netjies en smaakvol gemeubileerde eenheid.
Doreen V - Sep 2019
Algehele gradering
Was skoon en netjies.
Whellan D - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Alta H - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, soos altyd.
Rumelda M - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Chris D - Aug 2019
Algehele gradering
Veilig, netjies en goed toegerus.
Liz V - Aug 2019
Algehele gradering
The cottage is beautifully decorated and comfortable. The bathroom is very large and makes a good dressing room with heated lamps.
Liani T - Jul 2019
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plekkie wat ongelooflik goed ingerig is.
Cindy B - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike en voldoende oornagverblyf.
Annatjie M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Jacqueline V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, klem op detail - nét die plek om oor te slaap.
Elize S - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte oornag-blyplek.
Anton V - Mrt 2019
Algehele gradering
Plek is baie netjies en skoon.
Corrie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Elizabeth L - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike en netjiese plekkie.
Elandre B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Corne E - Jan 2019
Algehele gradering
Dis goed ingerig en ons het baie tuis gevoel.
John R - Jan 2019
Algehele gradering
Very convenient and comfortable.
Elaine K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig.
Ian G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker gebly.
Amelia N - Des 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Lester S - Des 2018
Algehele gradering
Very comfortable, clean and fantastic hospitality.
Amanda F - Nov 2018
Algehele gradering
Comfortable overnight stay in a clean and attractive cottage.
Danie K - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustige area.
Heidi S - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik gerieflik en bekostigbaar.
Nadia H - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gerus, baie mooi plekkie!
Ineke V - Sep 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Andre B - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n oornag.
Pd C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Jean-pierre B - Aug 2018
Algehele gradering
Perfekte rusplek teen baie goeie waarde vir geld.
Renier P - Jul 2018
Algehele gradering
Juweel in die Wes-Kaap
Phoebe C - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker! Pragtige, ruim plek.
Richard S - Mei 2018
Algehele gradering
Comfortable, secure accommodation in a friendly family setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklike, veilige verblyf in 'n gesins-vriendelike omgewing.
Ons het twee keer daar oornag met agt dae tussen in - 1 aand op pad Gauteng toe en omdat ons daarvan gehou het, het ons weer daar gebly op pad terug Kaapstad toe. Skoon en gemaklik eenheid apart van die hoofhuis met alles wat jy benodig vir kort verblyf met veilige parkeerplek. Verwelkomende vriendelike gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ilze B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly by @Mango's, wens ons was bietjie langer daar.
Jeanine H - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjiese verblyf. Irma is die pefekte gasvrou.
@ Mango's se terugvoer
Hi Jeanine
Baie dankie vir jou opbouende kritiek. Ons verwelkom enige voorstelle om verblyf by ons, 'n aangename ervaring te maak.
Groete, Irma.
Leon G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Willie En Beulah D - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf en gedeeltelik aanvaarbaar.
Lees meer@ Mango's se terugvoer
Beste Willie En Beulah,
Net om enige misverstand uit die weg te ruim, wil ek graag noem dat ons julle nie op aankoms weggewys het soos genoem is in die resensie nie.
Julle het vir 2 aande bespreek wat 2 weke uitmekaar geskeduleer was. Op jul aankoms die eerste aand, het ek julle baie vriendelik gevra of dit vir julle 'n probleem sal wees as ek alternatiewe verblyf vir die 2de aand, waarvan ek die verskil aan kostes sal opbetaal, vir julle kan reël. Ek het dit ook baie duidelik gemaak dat as dit vir julle 'n probleem sal wees, kan ons die bespreking hou net soos wat dit is. Ek sou dit ten volle verstaan het as julle eenvoudig gesê het dit pas julle nie.
Benita D - Apr 2018
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek.
Estelle B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Olga V - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek! Ongelooflik mooi en veilig!
Cherizé D - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Carla C - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Jeanne K - Feb 2018
Algehele gradering
Mango's is my plek.
Stephan V - Jan 2018
Algehele gradering
'n Goeie "halfweg"-verblyf.
Petra V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en bied alles wat 'n mens nodig het.
Lees meer@ Mango's se terugvoer
Hi Petra
Baie dankie vir julle terugvoering! Ons is bly om te rapporteer dat ons nou ook n lekker groot lugversorger in die leefarea geinstalleer het. Hoop om jul weer by ons te verwelkom!
Groete Irma
Erica V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Cobi H - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Raynor V - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en aangenaam!
Sandra F - Des 2017
Algehele gradering
Huislike, rustige en ontspannende verblyf.
Leonie M - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese, ruim verblyf.
Lambertus D - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en goeie waarde.
Anje A - Nov 2017
Algehele gradering
Wow!
Francois D - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Pieter M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
@ Mango's se terugvoer
Beste Pieter,
Ek is baie bly om te rapporteer dat ons 'n nuwe bed met geen voetstuk in @Mango's het!
Leah D - Okt 2017
Algehele gradering
Place is quiet and clean.
Johannes D - Sep 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike gasvrou en uitstekende verblyfplek.
Gert B - Sep 2017
Algehele gradering
Na lang ure op die pad was dit die beste plekkie om heerlik te ontspan en 'n rustige nagrus te kon hê.
Marius D - Jul 2017
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Maritza B - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Christa S - Jul 2017
Algehele gradering
Rusting en stil.
Chris P - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese en skoon eenheid met alle geriewe.
Lizanne O - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Rene S - Jun 2017
Algehele gradering
Mooi skoon plekkie - binnebraai was 'n wenner! Sal definitief aanbeveel!
Kobie V - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Elmien S - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvry, netjies en skoon.
Alta H - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluuut uitstekend!
Lees meerPaul G - Apr 2017
Algehele gradering
Mooi skoon en vriendelike gashere.
@ Mango's se terugvoer
Baie dankie vir jul voorstelle. Ons sal defintief daarna kyk. Ons waardeer enige opbouende kritiek.
Vriendelike groete
Irma
Mike S - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Paula S - Apr 2017
Algehele gradering
Ontspanning ná die lang rit.
Monica V - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, heerlik geslaap!
Elmarie D - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf, stil en rustig, netjies en skoon, vriendelike ontvangs.
Johan V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie stil en weg van hoofstraat se geraas sonder om ver van die hoofroete te wees.
Willem B - Jan 2017
Algehele gradering
Irma was vriendelik en alles was gereed en aangenaam ingerig vir ons.
Clemens S - Jan 2017
Algehele gradering
Great plek.
Ian P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Amanda Desere M - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties en stylvol.
Brian D - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met 'n baie vriendelik en goeie verwelkoming.
Leonie C - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf.
Okkie B - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Gert M - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Christa F - Nov 2016
Algehele gradering
Absolutely friendly and warm welcome very late in the night. Thanks Irma!
Andre W - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en stil.
Surine M - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik pragtig.
Anna-maria F - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlike, keurige verblyf met alles wat jy nodig het vir rustige nagrus!
Phillip V - Jun 2016
Algehele gradering
Skoon en vriendelike diens.
Vivien N - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was ons huisie weg van die huis af.
Pollie B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie tevrede - van hoogstaande gehalte.
Liezel N - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike knus plekkie met als wat jy benodig.
Dawid O - Apr 2016
Algehele gradering
Puik, ruim en netjiese verblyf.
Zaney J - Apr 2016
Algehele gradering
Gasvry en gesofistikeerd, lieflike rustige atmosfeer.
Jeanne K - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Absolute kwaliteit!
Chantelle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Elmarie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Pleasant stay, friendly reception, good location, neat, clean and spacious, "feels like home".
Reve B - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige oornagplek met als wat jy nodig het, asook baie gasvrye ontvangs.
Jannie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring na 'n lang reis!
Cassie C - Feb 2016
Algehele gradering
Home from home.
Marlene E - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Glenda F - Feb 2016
Algehele gradering
Warm hartlike ontvangs in pragtige, gemeubileerde, skoon en baie netjiese woonstel.
Johann F - Jan 2016
Algehele gradering
Werklik jou huis weg van jou huis.
Polla D - Jan 2016
Algehele gradering
Diens vriendelik en effektief en die plek was netjies, skoon en smaakvol ingerig.
@ Mango's se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons het aanwysings aangepas en hoop om jul weer by ons te verwelkom, Groete!
Hendrik L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Eloise B - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Francois D - Jan 2016
Algehele gradering
Baie tevrede.
Janey S - Des 2015
Algehele gradering
Asemrowend.
Corlia J - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Jomarli F - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was baie netjies en eksklusief!
Isabel P - Okt 2015
Algehele gradering
Die selfsorg- eenheid is goed ingerig.
Morné B - Aug 2015
Algehele gradering
Die plekkie is amazing!
Andrée T - Jun 2015
Algehele gradering
Net reg!
Rozanne C - Mei 2015
Algehele gradering
Gemaklike en netjiese verblyf!
Mariette H - Mei 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad van Kaapstad na Bloemfontein.
Johanna S - Apr 2015
Algehele gradering
Veilige area, netjiese selfsorg-eenheid met luukse geriewe.
Unine V - Apr 2015
Algehele gradering
Wonderlik verby!
Gerda B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Jack L - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het een nag by Mango oorgeslaap. Dit was werklik die moeite werd.
Esmarie R - Feb 2015
Algehele gradering
Gerieflike netjiese 'oornagnessie'.
James C - Des 2014
Algehele gradering
Puik verblyf!
Peter F - Des 2014
Algehele gradering
The accommodation was satisfactory and all that was stated before arrival was met. We were very satisfied!
Henk V - Nov 2014
Algehele gradering
Netjiese verblyf vir 4.
@ Mango's se terugvoer
Wil net laat weet dat daar nou 'n deur by badkamer asook tussen die kombuis en hoofslaapkamer is. Ons naambord pryk ook mooi by die hek. Hoop om jul weer te sien en baie dankie vir jul voorstelle
Vriendelike groete.Irma
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breintenbachstraat 11, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom