Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Home in the Winelands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar word van gaste verwag om asb die perseel met respek te hanteer. Wees asb bedag op die toestand van die huisitems en meld enige skade onmiddellik aan.

Geen harde musiek word toegelaat nie.

Parkeer asb in die oprit of in 'n beligte area in die straat. Moet asb nie enige opritte toe parkeer nie.

Rook en Hooka-pype word nie binne die huis toegelaat nie. Sigaretstompies moet asb in die asblik weggegooi word.

Maksimum 10 dagbesoekers word toegelaat. Besoekers moet asb die perseel teen 'n gepaste tyd verlaat en geen besoekers mag oorslaap nie, behalwe as daar vooraf met die instansie gereël is. Moet asb geen besoekers toelaat om oor te slaap as daar nie tydens die bespreking bevestig is nie. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan gaste gevra word om die instansie onmiddellik te ontruim.

Partytjies en ander funksies word nie toegelaat nie, mits daar vooraf gereël is. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan gaste gevra word om die instansie onmiddellik te ontruim.

Uitklok-tyd is 10:00 behalwe as daar 'n ander tyd vooraf met die instansie gereël is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regiment-straat 11, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe816dce1dded894ed761453a54981e46951992029036ba140d83750fa7cf76ddaab94c9a6621746980605b2c88f02b565dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 11 Regiment Road Door De Kraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.866553274332 18.622294162566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem