@ Annie's
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2024 tot 1 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 360 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
@ Annie's is in Pringlebaai geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is gemakike stapafstand, so 250 m van die strand en winkels af.
Die woonstel het 3 ruim slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n bababed en 'n koningingrootte-bed. Linne word voorsien en daar is vere-duvets en elektriese komberse in die wintermaande. Bring asb. eie handdoeke en vadoeke.
Die kombuisie is volledig met breekgoed, eetgerei, 'n yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel, rooster, koffiefiltreeder, braaipan en tweeplaat-induksiestoof met potte, panne en bakke toegerus. Die plek het alles wat nodig is om gerieflik te kuier.
Die ruim sitkamer het 'n TV met DStv wat die familieprogramme insluit. Gaste kan op die onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area gesellig verkeer.
Daar is nie straatligte in die dorp nie, so gaste kan saans sterrekyk. Onder die regte toestande sal gaste die oseaan kan hoor.
@ Annie's is in die fynbosbiosfeer geleë wat verskeie doendinge soos swem en stap- en voetslaanroetes insluit.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Harold Potter Natuurreservaat met sy 2 natuurlike watervalle in. Pikkewyne is altyd 'n genot by die kinders. Gaste kan ook die dorpies in die omgewing gaan verken.
Saterdae is daar stalletjies, verskeie restuarante, ‘n Minimart en Pringlebaai is ook die tuiste van Tickle Mouse koekie- en beskuit-bakkery waar gaste op Saterdae oggende heerlike eetgoed kan koop teen verlaagde pryse.
Slaapplek
’n Bespreking by @ Annie's sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Annie's het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom