Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
Bladsy 10 - 250 lekke plekke om te bly
Almondrock Accommodation bied gerieflike oornagverblyf in Strubensvallei, Roodepoort. Dit is ideaal vir paartjies o...
Fairlands Luxury Apartments bied selfsorgverblyf in ’n rustige tuin in Fairlands, Randburg. Hierdie woonstel is 700...
Pine Valley beskik oor 11 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is en is op 'n 4 hektaar-grootte erf, omring deur ...
Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages is in die voorheuwels van die Magaliesberge op die Magalies Meander naby Hekpoor...
JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort....
Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek...
Meraki Country Manor is in Sunrella AH, net 8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë en bied lieflike kamer...
Sunrise Self-catering is in die hartjie van Honeydew, Roodepoort, slegs 13 km vanaf Sandton. Dit is een van die oue...
Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos...
Bottle Brush Place bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Little Falls, R...