Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Rand
4.3/5
volgens 422 resensies

Lees regte resensies van Wes-Rand van 422 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Rand akkommodasie

Bladsy 11 - 248 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R863
per nag, vir 2 mense

Casita Selati Guesthouse is in Fochville en bied lieflike kamers met slaapplek vir 17 gaste. Die dubbelverdiepin...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R863
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R820
R820 R738
per nag, vir 2 mense

Elspeth Guesthouse Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in Carletonville. Gaste kan kies tussen kamers m...

Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Selfsorg
Vanaf R820
R820 R738
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

Sunrise Self-catering is in die hartjie van Honeydew, Roodepoort, slegs 13 km vanaf Sandton. Dit is een van die oue...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Die Blom bied oornagverblyf in die bestuurder se hoofhuis in Krugersdorp-Noord. Dit is op die rand van die Wieg van...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 20% af!
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense

Simon Bekker Selfsorg is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis i...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)

Meraki Country Manor is in Sunrella AH, net 8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë en bied lieflike kamer...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)

Convenient Get-a-way is in Randpark Ridge, Randburg, en is ideaal vir sakelui of paartjies. Dié ateljeewoonstel m...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Selfsorg
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Koffer en Katel is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospit...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)

Christi~Lue Villa is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Dan Pienaarville in Krugersdorp. Dit is gerief...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem