Indien jy Vredenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vredenburg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vredenburg akkommodasie
Bladsy 4 - 19 lekke plekke om te bly
Sandkorrel is op die waterfront van Weskusplek, Jacobsbaai en is omring deur die see aan 3 kante. Die eenheid kan a...
St Claire Cottage Kaycharoz is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesin van 6 in Blouwaterbaai, Saldanha en is 400 m van d...
Soutbos is by die waterfront van Weskusplek in Jacobsbaai geleë en spog met 'n wonderlike see-uitsig en ontspannend...
St Claire's Self-Catering Cottages is in 'n veilige kompleks in Saldanha geleë en gee gaste maklike toegang tot die...
Whimseagull is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie Jacobsbaai. Dié dorpie is veral bekend vir sy seekos en lentesei...
Koekemakranka bied vakansie- of naweekverblyf vir 4 gaste in Jacobsbaai. Dié kothuis het 2 slaapkamers met 'n dub...
Thistle House is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Jacobsbaai aan die Kaap se Weskus. Dié perseel is loo...
Ella se Plekkie is 'n knus vakansiewoonstel in Jacobsbaai, 150 km vanaf Kaapstad, en is perfek vir 'n klein gesin w...
De Ware Jacob is in Jacobsbaai geleë en is ideaal vir 'n stil, romantiese wegbreek vir paartjies. Verblyf word in ...
Seagull's Nest is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige area in Jacobsbaai, naby die strand. Die woonstel...