Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
Bladsy 8 - 98 lekke plekke om te bly
Die Wilde Gans is in Velddrif en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels,...
Seester is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Laaiplek en het slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 2 slaapkamers, el...
Granny Mac's is 'n selfsorg-gastehuis wat in Velddrif geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflik...
Wonderzee Self-catering Penthouse is teen die Bergrivier, Port Owen-kaneel in Velddrif geleë, 146 km van Kaapstad a...
Mainstay is 'n selfsorgvakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie Port Owen in Velddrif. Of jy nou vir besigheid of p...
Tranquility is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die kanaal in Port Owen in Velddrif, 'n kusdorp aan die Weskus, gele...
Santorini is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Atlantic Sands Beachfront Estate, 'n strandfrontlandgoed in Velddrif...
Anesi is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Port Owen Marina in Velddrif bied. Die huis spog met...
Oupie-se-Plekkie is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir tot 6 gaste en is net 150 m van die Bergrivier in Port Owen af...
Fisherman's Rest bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Old Velddrif in die hoofstraat. Hierdie l...