Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
Bladsy 5 - 101 lekke plekke om te bly
The Waterfront is 'n luukse gastehuis met lugversorging wat geskik is vir selfsorgverblyf. Dit is op die waterfront...
Port Owen Self-catering is 'n dubbelverdieping-eenheid op die waterfront van Port Owen Marina naby Velddrif. Die ve...
Sea-La-Vie bied gerieflike verblyf in 'n pragtige villa naby die rivier in Port Owen. Die villa is in die tweede ry...
20 Kingfisher Heads is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel in Velddrif. Dit is net 50 m vanaf die gewilde Bokkomlaan l...
Waterfront at The Marina is 'n selfsorg-vakansiehuis in Port Owen, sowat 145 km vanaf Kaapstad en net 'n paar minut...
The Singing Seagull Cottage is op Admiral Island-landgoed in Port Owen wat dit ideaal maak vir 'n paartjie wat op s...
15 Kingfisher is 'n selfsorg-woonstel in Velddrif, een van die klein vissersdorpies wat al langs die Weskus geleë i...
Charlie's Rest is in die bekoorlike kusdorpie Port Owen, Velddrif en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en v...
The Riviera Hotel is op die Bergrivier geleë en kyk uit oor die vlei en sy volop voëllewe. Die Riviera-moddervlakte...
The Den on Plover is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vel...