Indien jy Thabazimbi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Thabazimbi.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thabazimbi Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thabazimbi accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Thabazimbi akkommodasie
Bladsy 4 - 45 lekke plekke om te bly
Marula Cottage is 'n lieflike grasdakplaashuis net 4 km buite Thabazimbi. Dit is teen die kant van 'n berg en kyk u...
Tee Cee Marvelous Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van die kleindorpie Thabazimbi. Dit is id...
Pilgrims Rest Camp Site is op 'n plaas in Thabazimbi en bied 'n rustige wegbreek in die natuur. Dit is langs Marake...
The Shack @ Thaba eNtle bied 'n unieke, privaat en eksklusiewe bosveldervaring in 'n skeepsvraghouer van hout wat m...
Emmanuel Self-catering Cottage is op 'n sonderlinge kleinhoewe sowat 14 km vanaf Thabazimbi geleë. Die kothuis is i...
Klipgat Gastehuis is ’n selfsorghuis op ’n plaas slegs 17 km buite Thambazimbi. Verblyf beskik oor die hoofhuis e...
Baby Bush Cottage is in Thabazimbi, Limpopo en is naby verskeie winkels en besighede. Die knus selfsorgwoonstel bie...
Kulilo Lodge bied knus oornagverblyf en is net oorkant Marakele Nasionale Park en 14 km vanaf Thabazimbi. Dié lodg...
Komma Nader Guesthouse is net 10 km buite Thabazimbi geleë en bied gerieflike verblyf in die hartjie van die Bosvel...