Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

St Lucia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 465 resensies.

St. Lucia

The Estuary Guest Chalets

"Wens ons kon langer bly. Regtig 'n baie lekker vakansiebestemming."

St. Lucia

The Bridge 19 Self-catering

"Lieflike dorp met 'n verskeidenheid restaurante en winkels. Die seekoeie wat kom kuier het in die aande was 'n bonus!"

St. Lucia

St. Lucia Safari Lodge

"St. Lucia is absoluut 'n toeristeparadys met baie aktiwiteite in en om die dorp. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil geniet."

St. Lucia

St Lucia Wilds Flatlet

"Baie goeie diens."

St. Lucia

53 The Bridge

"Alles is uitstekend. Wonderlike plek om te besoek. "

St. Lucia

52 The Bridge

"Eerste keer dat ons St Lucia besoek. Baie lekker dorp wat baie bied. Jammer ons het nie krokodille gesien nie. A.g.v. die baie reën was 3 van die jetties toe."

St. Lucia

AmaZulu Lodge

"'n Mens kan jou dae lank hier besig hou met allerhande interessante aktiwiteite."

St. Lucia

Flamboyant 7

"St. Lucia is so 'n pragtige dorp. Net jammer mense mors die dorp vuil. Dit word elke dag mooi skoongemaak. Dankie daarvoor."

St. Lucia

Kings Palace

"Besig in Desember."

St. Lucia

Villa Mia 4

"A very good holiday - a destination you will never get bored so many activities around town and the most beautiful beaches."

St. Lucia

62 The Bridge

"Lekker en stil."

St. Lucia

The Bridge Apartment 11

"Het deur gery na Cape Vidal, was lekker daar. En lekker restaurante."

St. Lucia

Forest Lodge

"Wonderlike strande, en al die locals was vriendelik."

St. Lucia

Palms Holiday Flats

"Please improve this wonderful place with a higher level shopping center because it is a peaceful and wonderful place."

St. Lucia

Oppi Rotse

"Hou baie daarvan en gaan elke dag Cape Vidal toe."

St. Lucia

The Bridge Nr 50

"We absolutely love visiting St Lucia! It's a really small town with so much character. Our trips to Cape Vidal are epic. The ocean temp is perfect."

St. Lucia

9 The Bridge

"Saint Lucia is a small, quaint town. The hippos roaming around are very cool to see. McKenzie street is really nice with a lot of great restaurants and shops to go to. The only thing I'd say is that it's very far out from everything else, a week stay here is perfect."

St. Lucia

Turaco Guest House

"Fantastic weekend."

St. Lucia

African Ambience Guest House

"Netjiese, skoon dorp, lekker vir 'n wegbreek en rus. "

St. Lucia

Manzini Chalets

"St Lucia is my happy place. We visit as often as we can."

St. Lucia

The Bridge 19 Self-catering

"It's a lovely holiday destination."

St. Lucia

The Estuary Guest Chalets

"Town has a litter problem."

St. Lucia

Flamboyant 10

"St. Lucia het baie agteruit gegaan. Kan sien Covid het groot slae toegedien. Indien jy wil gaan ontspan, gaan gerus. Sal wel voorstel dat mense deur gaan na Cape Vidal toe. Neem jou tyd en gaan ry al die "Loops", daar is baie diere en natuurskoon om te bewonder. Dis die beste om bosveld en see op een bestemming te hê."

St. Lucia

Palms Holiday Flats

"Rustige soos ek St. Lucia ken."

St. Lucia

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

"Dit is die beste plek om verlof te gaan hou. "

St. Lucia

Flamboyant 7

"St. Lucia is baie nice, maar plekke maak vroeg toe buite seisoen so mens moet alles klaar kry vroeg. "

St. Lucia

Budget Tented Village @ Urban Glamping

"Beautiful little town, clean and friendly. "

St. Lucia

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Gesellige plekkie met uitstekende eetplekke. Lekker stil buiteseisoen. Cape Vidal is egter duidelik besig om agteruit te gaan - sedert ons 'n jaar gelede daar was is die verval duidelik: vuil en verstopte toilette en grondpaaie is in swak toestand. Jammer dat hierdie juweel ook nou deur die regering vernietig word."

St. Lucia

Maputaland Guest House

"Bootvaart op die meer, uitstappies na die Oos en Wesoewers van die meer en Cape Vidal (om te snorkel) word aanbeveel!"

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem