Indien jy Silverton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Silverton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silverton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Silverton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Silverton akkommodasie
Bladsy 9 - 3 lekke plekke om te bly
The Grace is 'n selfsorghuis en is in 'n veilige kompleks in die Wapadrand Sekuriteitslandgoed in Pretoria-Oos gele...
Selah is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks op die Wapadrand Security Estate in Pretoria-Oos. Hierdie huis is i...
Glen Maine Guest House is in die stil, sekuriteitswoonbuurt, Lynnwood Glen geleë en bied gerieflike verblyf aan sak...
Lynnwood Loft is 'n oulike woonstel bo 'n motorhuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Pretoria. Die eenh...
3 @ Marion Guesthouse is 'n pragtige, kalm toevlugsoord met 'n ideale ligging in Colbynstraat in een van Pretoria s...
64 on Malabor is in die stil woonbuurt, Lynwood Glen, geleë en bied gerieflike kamers vir sake- en vakansiereisiger...
Dit is 'n pragtige gastehuis met 'n rustige tuin en atmosfeer in Pretoria se veilige en mees sentrale voorstad. Die...
Goldpot is in Faerie Glen in Pretoria geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde grasdak...
Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is...
Clivia on Queenswood is 'n rustige wegbreekplek naby Loftus Versfeld-stadion in Pretoria en is omring deur botanies...