Indien jy Silverton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Silverton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silverton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Silverton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Silverton akkommodasie
Bladsy 2 - 3 lekke plekke om te bly
Falling Feather Inn is in die luukse woonbuurt Val de Grace in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflike gastehuisverbl...
Murrayfield Woonstel is in Murrayfield op die eienaar se perseel in Pretoria en bied selfsorgverblyf aan gaste wat ...
Boekenhout Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 smaakvol versierde kamers wat elk geskik is vir 2 gast...
Touraco Guesthouse is in 'n stil en rustige doodloopstraat in 'n woonbuurt in die ooste van Pretoria geleë. 'n Hart...
28 Emerald Terrace is in Pretoria en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkel...
Pierneef's Kraal is in Lynnwood Manor in Pretoria-Oos geleë. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunste...
Serene Garden Suite is 'n bekoorlike oopplan-eenheid op die eienaar se perseel in La Montagne, Pretoria. Die verbly...
The Black Cuckoo is op die heuwels van Renosterkop en is 'n moderne selfsorg-eenheid vir 'n gesin of 'n groep in Mu...
Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n...
Stay@Opstal is 'n eenslaapkamer-eenheid en bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Die smaakvolle eenheid het 'n kon...