Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Shaka's Rock

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Shaka's Rock bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 112 resensies.

Shaka's Rock

Villa Flamenco 12

"Naby winkelsentrums indien iets nodig. Baie goeie ligging."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Dis baie mooi en alles is bymekaar sal weer na die area toe gaan."

Shaka's Rock

Villa Med 10

"Was te kort daar om 'n mening te lug. "

Shaka's Rock

15 Villa Flamenco

"Strand skoon en veilig."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Vir my as rolstoelgebruiker is die sypadjies nie baie rolstoelvriendelik nie, dit is soms te smal en het hoë kante af, dit is moelik om by die houtpaadjies te kom vanaf die woonstel tot daar. Die strand met sy houtpaadjies is baie lekker om te gebruik en baie rolstoelvriendelik."

Shaka's Rock

Paradiso Romantico

"Dit is 'n pragtige omgewing en naby aan alles geleë."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is 'n baie mooi area en baie sentraal geleë. "

Shaka's Rock

Our Beach House

"Strand is redelik gevaarlik a.g.v. strand wat uitgekalwe was deur vroeër storms. My dogter was omgeslaan en ingetrek! Area is lekker stil en mense was vriendelik. "

Shaka's Rock

Our Beach House

"Sal weer teruggaan vir vakansie. Ons beste vakansie ooit!"

Shaka's Rock

Villa L'apparita

"Goeie strand en baie om te doen in die omgewing. Goeie hotel op strand."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 1

"Lovely beach and restaurants. Locals are friendly."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 1

"Shaka's Rock as 'n bestemming was vir ons ongelooflik lekker, vernaam oor dit ons eerste besoek was aan die Noordkus."

Shaka's Rock

The Elusive Camel

"Will come again and again."

Shaka's Rock

Ocean View Villas

"Pragtige getypoele wat jou heeldag kan vermaak."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock bly my gunsteling. "

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is a lovely, wonderful area. We were very impressed with the shopping areas, malls, shops and beaches."

Shaka's Rock

Villa L'apparita

"Het nie baie tyd daar spandeer nie maar was heel oulik."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is regtig 'n heerlike vakansie vir gesinne met kinders. Die getypoele is 'n dag se tydverdryf vir die kinders en groot mense kan snorkel en swem."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Wonderlik vir families met jong kinders. Die getypoele is 'n fees. "

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is great if you have small children as the rock pools are lovely. But it's not great if you'd like to actually swim in the sea."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem