Geverifieerde Resensie
Sandton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sandton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 107 resensies.
The Pepper Tree B&B
"Dit is so sentraal tussen Randburg en Sandton met Monte Casino net in die straat af."
Sandton Place
"Sandton is sakesentrum en vir ons oorslaap vir hospitalisasie doeleindes was die verblyf uitstekend en sentraal."
Willowish Cottage
"Veilige woonbuurt binne bereik van verskeie ontspanningsopsies en inkopiesentrum en vulstasie naby."
Glenluce Drive Gastehuis
"Traffic sucks, but it is very central and this property is perfectly located."
Vair's Place Apartment Lux Suites and Spa
"Uitstekende ligging vir enige besoeke aan plekke in die noorde van Johannesburg, 'n paar minute van Monte Casino af!"
Blad
Blad 2 -
Wys 31 tot 60