Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Saldanha.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Saldanha akkommodasie
Bladsy 5 - 37 lekke plekke om te bly
Ohana Self Catering is in die bekoorlike Jacobsbaai in die Weskus geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en ...
Strandloper @ Moeriesbaai is in die kusdorp Jacobsbaai geleë. Dit is die perfekte plek vir 'n lang vakansie, kort w...
Waterkant Villa is 'n volledig toegeruste vakansiehuis reg voor op die see in Moerie-se-baai, Jacobsbaai. Die huis ...
Allview Holiday Apartments het sonpanele en kan dus onafhanklike elektrisiteit voorsien gedurende beurtkrag. Dit ...
West Coast Shores bied lieflike kamers 90 meter van die strand af in die kusdorpie Jacobsbaai. Die gastehuis bied...
La Chateau Moeries is 'n ruim selfsorghuis vir 8 volwassenes en 4 kinders in Jacobsbaai net 100 meter van die stran...
Hierdie bekoorlike afgewitte huis is teen die strand in Moeriesbaai geleë, een van Jacobsbaai se klein baaitjies aa...
Bikini Bottom is 'n asemrowende vakansiehuis wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit bie...
Maragslapie is in die pragtige Weskusdorpie, Jacobsbaai geleë en bied gerieflike verblyf aan gesinne of paartjies w...
O'Driscoll's bied gesinsvriendelike verblyf in Jacobsbaai wat 'n skilderagtige kusdorpie aan die Weskus is. Die ver...