Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Saldanha.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Saldanha akkommodasie
Bladsy 3 - 36 lekke plekke om te bly
Saldanha Bay View - Panorama Drive beskik oor 4 selfsorg-eenhede. Die eenhede is hoog teen die heuwel by Saldanhaba...
Kom bly by die ideale vakansie-bestemming aan die Weskus waar Marelda's gerief en vriendelike gasvryheid bied om jo...
Skulpdraai verwelkom jou by hulle vakansie-verblyf by die see met wonderskone uitsigte oor die baai. Die Suid-Atlan...
Vintour Guest House bied 'n wegbreek na die kusdorpie, Saldanhabaai, en is teen die berg geleë met uitsigte oor die...
Skipskop Accommodation is in Saldanha in die Wes-Kaap. Hierdie area is bekend vir voetslaanroetes, sweefski, kajakv...
Lêplek Guest House is in Saldanha en is ideaal vir paartjies en sakereisigers wat op soek is na gerieflike verblyf....
Saldanha Selfsorghuis is 'n selfsorghuis vir 4 gaste in Saldanha. Die knus huis het slaapplek vir 2 volwassenes en...
Beautiful View is in die kusvoorstad, Saldanhabaai, aan die Weskus geleë. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir gesinn...
Enlo is 'n lieflike selfsorghuis in Hoogland, Saldanha, en bied slaapplek aan 10 gaste wat op soek is na 'n rustige...
Raiden's Self-Catering bied selfsorgverblyf wat elk 'n privaat ingang het en is in Saldanha, Wes-Kaap, geleë. Hierd...