Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Rouxville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rouxville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 6 resensies.

Rouxville

B&B HOUSE 1929

"Dit is 'n wonderlike oorslaapplekkie op pad na die Oos-Kaap."

Rouxville

Tinkerbell

"Rouxville is 'n baie klein dorpie en goeie oornagbestemming."

Rouxville

Pandora

"Rouxville kort soos alle klein dorpies 'n sterk toerisme vereniging. Daar is pragtige vervalle geboue wat smeek om gebruik en gerestoureer te word. Ongelukkig is Rouxville seker nie op 'n toerisme roete nie. Die gevoel van die dorp is veilig en rustig."

Rouxville

Tinkerbell

"Die paaie in die dorp is pateties."

Rouxville

B&B HOUSE 1929

"Die strate behoort aandag te kry."

Rouxville

B&B HOUSE 1929

"Te kort om kommentaar te lewer, eerste oogopslag mooi plek. "

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem