Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Port St Johns

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port St Johns bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 69 resensies.

Port St Johns

Umzimvubu Retreat Guest House

"Het net een nag oornag. Kan dus seker nie te veel sê nie. Die roete om daar uit te kom was wel baie onaangenaam (die pad is netjies, maar honderde draaie/kinkels - was later skoon karsiek). Wou graag swem, maar daarteen beveel gegewe haaie. Het baie lekker geëet by Steve's Pub."

Port St Johns

Cremorne Holiday Resort

"Ek was baie bly om te sien hulle het die dorpsgebied waar die winkels is opgeruim. Dit lyk baie netjies."

Port St Johns

Amapondo Backpacker Lodge

"Dit is 'n baie mooi stuk van S.A. Verseker 'n moet sien."

Port St Johns

Port St Johns River Lodge (old)

"Port St Johns is in so 'n mooi natuurskoon geleë."

Port St Johns

The Jetty River Lodge

"Port St Johns het baie agteruitgegaan. Die dorp is ook vervalle. Natuur is steeds pragtig en die moeite werd om te gaan sien."

Port St Johns

N'taba River Lodge & Spa

"De kus, baai en uitsig is erg mooi."

Port St Johns

N'taba River Lodge & Spa

"Pragtig, maar die toeristeaantreklikhede is nie goed gemerk nie."

Port St Johns

Cremorne Holiday Resort

"As jy nie omgee om "potholes", donkies, bokke, koeie, mense wat oor straat en voor kar inloop nie, dan kan jy die R61 ry, andersins, bly weg en betaal eerder tolgeld. Dis is 'n baie onaangename ondervinding."

Port St Johns

Cremorne Holiday Resort

"Pragtige natuurskoon."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 69
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem