Indien jy Platorand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Platorand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Platorand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Escarpment accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Platorand akkommodasie
Bladsy 3 - 366 lekke plekke om te bly
Elandskloof Forel Plaas bied selfsorgverblyf op 'n rustige forelplaas buite die klein dorpie Dullstroom in Mpumalan...
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge is op die R36 buite Machadodorp geleë. Dié lodge is in die Middelland...
Anford Country House is 'n historiese gastehuis aan die buitewyke van Belfast, Mpumalanga. Dit bied gehalteverblyf ...
Yorkdale Cabin is ’n bekoorlike en knus Switserse-styl houthuisie in die klein plattelandse dorpie Sabie, Mpumalang...
The Grey's Inn bied en suite-akkommodasie in kamers met 2 driekwartbeddens, 'n kroeg, 'n restaurant wat volledig ge...
The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan v...
Paardeplaats Nature Retreat is 'n gerestoureerde kliphuis met slaapplek vir 12 gaste. DIe huis is in die voormalige...
Burgersfort Gastehuis bied gerieflik gemeubileerde kamers in Burgersfort. Dié gastehuis het 7 kamers met slaapple...
Ouma-se-Huisie is 'n knus selfsorghuisie vir tot en met 4 gaste op Connemara Trout Lodge. Dit is 15 km van Dullstr...
66 Blue Crane Estate bied moderne, lugtige en gerieflike verblyf naby Dullstroom se middedorp waar gaste verskillen...