Indien jy Piketberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Piketberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Piketberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Piketberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Piketberg akkommodasie
Bladsy 7 - 11 lekke plekke om te bly
Leopard's Tree Campsite bied rustige kampeerverblyf vir 4 in karavane of boswaens 20 km vanaf Citrusdal. Die staa...
DanielsHoogte bied selfsorg-chalets op 'n plaas met fynbos bo-op 'n berg, sowat 10 km van Aurora af. 'n Rustige atm...
Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n werkende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dis op 'n stil, rustige plek in ...
The Retreat is in Aurora, 'n stil dorpie aan die Weskus, sowat 35 km na die binneland se kant toe in die skadu van ...
31 on Kloof is 'n selfsorg-eenheid wat aan die eienaar se hoofhuis grens in Aurora aan die Weskus. Die lieflike tui...
The Veldhuis is 20 km van Dwarskersbos se strand af. Dit skuil op 'n groot erf naby die randjie van Aurora, 'n rust...
Piekenierskloof Mountain Resort is in die hartjie van die Sederberge, naby die N7 en net 170 km van die Kaap af gel...
The Old Village is net buite Citrusdal in die Wes-Kaap geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf met 'n restaurant en k...
Kolskoot Gastehuis is 'n selfsorg-huisie op die plaas De Panne in die Swartland-distrik. Verblyf word in 3 slaapka...
Sandvlei Primary Camino is 'n ou skool wat in 'n bekoorlike kothuis omskep is en in die rustige Swartland geleë is....