Indien jy Phokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phokeng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phokeng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phokeng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phokeng akkommodasie
Bladsy 9 - 1 lekke plek om te bly
Die naam Adem beteken "om vars lug te skep" en gaste sal beslis met nuwe krag en energie hier wegstap. Adem Gastepl...
Karee Krans Camp & 4x4 is 'n pragtige plaas wat 200 hektaar beslaan. Dis 40 km vanaf Rustenburg. Dis die perfekte p...
Carpe Diem Bed & Breakfast is in Protea Park, een van Rustenburg se modieuse woonbuurte, geleë. Die B&B is 40 km va...
Bokfontein se loop-Riverside unit bied lieflike verblyf 45 km vanaf Rustenburg en 20 km vanaf Swartruggens op die N...
Deo Juvantè is 'n vreedsame lodge in die rustige bosveld-area. Dit is op Woodstock Plaas op die N4 wat ongeveer 22 ...
MRB Lodge is 'n bekoorlike toevlugsoord naby Lindleyspoort in Noordwes en bied uitstekende verblyf vir gesinne of g...
Seroloana Guest House bied ongelooflike verblyf waar gaste met die gesing van voëls en koeie wat in die veld wei wa...
Honeynest Camping is ’n pragtige kampeerplek in Noordwes naby Rustenburg. Die verblyf het sonkrag. Die kampeerpl...
Kwa Maritane Bush Lodge is 180 km vanaf Johannesburg en 7 km vanaf Sun City en skuil in die Pilanesberg Nasionale P...
Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse is 20 km buite Rustenburg en 8 km vanaf die Buffelspoort op die N4-hoofweg g...