Indien jy Phokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phokeng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phokeng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phokeng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phokeng akkommodasie
Bladsy 6 - 1 lekke plek om te bly
Gatz Guest House is in die klein dorpie Boshoek, in Noordwes geleë. Dit word omring deur sitrusplase en platinummyn...
Safari Gardens Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis wat deur die pragtige Magaliesberge omring word in 'n puik woon...
Molokwane Lodge is in Noordwes geleë, 30 km wes van Rustenburg en 167 vanaf Johannesburg. Molokwane is 'n lodge en ...
45 on Drakensberg Avenue bied gerieflike selfsorgverblyf in Rustenburg. Die eenheid is ideaal vir die hele gesin of...
Terra Casa is geleë in Rustenburg in die Noordwes. Dit is 'n unieke vyfster-gastehuis wat dien as 'n rustige wegbre...
Canary's Nest bied 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste. Die Luiperd Boom-kamer beskik oor 'n dubbelbed en ...
Rustenberg Hills is 'n 4-ster-instansie wat B&B-verblyf bied in 'n stil woonbuurt in Rustenberg. Dié gastehuis is n...
Road Lodge Rustenburg is in die hartjie van die platinumwêreld. Dit is naby Sun City, 'n rits sportgronde, besighed...
Boubou Bed and Breakfast bied gasteverblyf en is ongeveer 25 km vanaf sentraal Rustenburg en ongeveer 45 minute se ...
Verwey Game Breeders and Safari's is 'n selfsorghuis in Rustenburg, Noordwes. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oo...