Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Parow
4.4/5
volgens 118 resensies

Lees regte resensies van Parow van 118 geverifieerde gaste.

Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Parow.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parow akkommodasie

Bladsy 6 - 82 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)

Kay's Sleep Inn is ’n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Parow-Noord in Kaapstad. Hierdie eiendom is die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Lyronne Guest House is in 'n rustige woonbuurt in Parow-Noord in Kaapstad geleë. Die gastehuis is naby die N1 geleë...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Begeleide Wildritte as Ekstra
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R12 307
per nag (plek vir 8)

Baronetcy Kings Villa is 'n luukse villa met 'n uitsig oor die Moederstad en op die ikoniese Tafelberg in die agter...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R12 307
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)

C and C Hotel Vibes is 'n pragtige gastehuis in Plattekloof en is ideaal vir sakereisigers wat ook die Moederstad w...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Mitchell's Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit is minder as 10 km vanaf di...

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R699
per nag (plek vir 3)

Garden Guest Suite bied knus selfsorgverblyf in 'n woonstel wat aan die eienaar se woning grens, maar het 'n aparte...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Elsabees is sentraal geleë en bied gesellige verblyf naby die N1-snelweg in Parow-Noord. Daar is 4 selfsorg-eenhe...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 8)

Smithland 4-Bedroom House is in Parow-Noord in die Noordelike Voorstede geleë en bied maklike toegang tot die N1-ho...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)

42 on DF is in Parow-Noord geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n enkelreisiger. Dis naby hospitale, 4 groot winke...

Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 1)

Hello Home

Selfsorg in | ParowParow
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)

Hello Home bied selfsorgverblyf in Oostersee, Bellville in Kaapstad se Noordelike Voorstede en is ideaal vir 'n ges...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem