Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Panorama Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3137 resensies.

Graskop, Panoramaroete

Monia

"Graskop, die dorpie self is pragtig - net jammer daar is geen Wimpy of Spur nie, gelukkig is Sabie nie te ver. Uitstekend geleë vir al die besienswaardighede in die omgewing."

Graskop, Panoramaroete

Rustique

"Nice to visit!"

Witrivier, Panoramaroete

Stonecrop Lodge

"Baie rustig plattelandse bestemming naby Krugerwildtuin aan baie ander wegbreekplekke. Laeveldse atmosfeer maak dit uiters aantreklik en baie om te doen in die omgewing."

Witrivier, Panoramaroete

Neldali

"Klimaat in Witrivier altyd koeler. Meer plattelandse effek. Baie mooi dorp. Allerhande toeristebesienswaardighede in omgewing. Baie naby aan Wildtuin om as dagbesoeker te kan ingaan. Witrivier is aan te bevele."

Kaapsehoop, Panoramaroete

Klipwagter

"I still want to see the town. It is misty every time I stay there."

Graskop, Panoramaroete

Blue Swallow Chalets

"Pragtige wêreld wat almal moet besoek. Baie mooi goedjies om te koop en lekker plekkies om te eet en te kuier."

Graskop, Panoramaroete

Wild Forest Inn

"Die omgewing is pragtig. Meer mense behoort dit te kies as vakansie-/langnaweekbestemming."

Sabie, Panoramaroete

Oom Gawie se Plek

"Sabie is 'n wonderlike plek. Elke persoon moet minstens een maal daarheen gaan."

Graskop, Panoramaroete

Mogodi Lodge

"Ons het die hele omgewing platgery en die "woud was vir my een van die hoogtepunte. Dit was onweer en mistig en dit het soos 'n sprokieparadys gelyk. Graskop is sentraal geleë t.o.v. al die mooiste plekkies in die laeveld. "

Graskop, Panoramaroete

Panorama Chalets

"'n Voorstel dat Mpumalanga toerisme, en die paar ander wat die besienswaardighede reguleer, asseblief saamspan en 'n opsie daarstel van 'n enkele "permit" wat die voertuig en aantal persone by AL die uitsigpunte en watervalle toelaat. As dit vir 'n week of twee geldig is, sal dit die betaalpunte by elke uitsigpunt vermy/verminder."

Mbombela (Nelspruit), Panoramaroete

King's Paradise Accommodation

"Nie veel om te doen in Nelspruit self nie, maar daar is baie omliggende besienswaardighede."

Sabie, Panoramaroete

Lekadux Sabie

"Sabie is in 'n baie goeie gebied."

Graskop, Panoramaroete

Rustique

"Graskop is a very small town. I would recommend staying there if you are going sightseeing for two days or so."

Sabie, Panoramaroete

Insimbi Bed & Breakfast

"Sal enige dag teruggaan soontoe!"

Graskop, Panoramaroete

Blue Swallow Chalets

"Die dorpie self bied 'n paar oulike besienswaardighede, maar dis die omliggende omgewing wat ongelooflik baie opsies bied, van Pelgrimsrus tot die Kruger. Van Blyderivier Canyon af verby God's Window al die pad tot by al die watervalle rondom Sabie en die besienswaardighede rondom Hazyview en Witrivier. "

Graskop, Panoramaroete

Sheri's Lodge & Backpackers

"Graskop is 'n mooi plek met baie aktiwiteite vir die gesin. Baie uitputtend, maar die moeite werd. "

Sabie, Panoramaroete

Kusha

"Ek is baie lief vir Sabie. Ek het ook 'n positiewe gevoel gekry van die dorp."

Sabie, Panoramaroete

Hettie se Plekkie Self-catering Flat

"Alle inwoners waarmee on kontak gemaak het baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie."

Mbombela (Nelspruit), Panoramaroete

Hezekiah Guest Farm

"Die bietjie wat ons kon sien is regtig netjies."

Graskop, Panoramaroete

Blue Swallow Chalets

"Definitief een van die top plekke om te besoek in Mpumalanga!"

West Acres, Panoramaroete

Stone Edge Guest House

"Nice and central and close to access routes."

Graskop, Panoramaroete

Panorama Chalets

"A very tranquil town with wonderful people. Even the police are very nice. We were battling to take a picture of ourselves and one police officer parked his car, got out and offered to take a group photo of us ... that can only happen in Graskop!"

Witrivier, Panoramaroete

Clivia Bed & Breakfast

"Baie goeie plek waar mens neute kan koop."

Graskop, Panoramaroete

Manna

"Peaceful and friendly place."

Blad
Blad 102 - Wys 3031 tot 3060
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem