Geverifieerde Resensie
Panorama
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
Sandstone Gastehuis
"Goeie woonbuurt weg van die verval van die middedorp. Stand van die teerpaaie egter skokkend en doen afbreek aan die buurt."
Sewende Hemel
"Kroonstad was eens op 'n tyd 'n wonderlike dorp, maar is ongelukkig nou 'n rommelhoop."
Tuscana Villa Guesthouse
"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."