Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oudtshoorn.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oudtshoorn akkommodasie
Bladsy 5 - 139 lekke plekke om te bly
Greeff Cottage beskik oor 2 selfsorgkothuise op 'n volstruisplaas. Dit is net 8 km van Oudtshoorn af en die uitsig ...
Karoozin Village is in die hartjie van die skouspelagtige Karoo in die dorpie Oudtshoorn op Roete 62 geleë. Dié dor...
Oakdene Gastehuis is in die hartjie van Oudtshoorn geleë. Die karakter van die gastehuis vertel die storie van 'n e...
Oolyfie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n romantiese kothuis op 'n plaas wat 17,6 km buite Oudtshoorn geleë is....
Cats & Clivia Cottage is 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel in Oudtshoorn. Die woonstel het 'n aparte ingang en lei ...
PurePlaas is sowat 15 km vanaf Oudtshoorn en bied basiese selfsorgverblyf aan 2 gaste in die Klein-Karoo in 'n rust...
U.R.B.A.N on St. John is 'n moderne, netjiese selfsorg-eenheid wat ten volle toegerus is in die hartjie van Oudtsho...
Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierd...
Olivanti Self-Catering Cottages is 7 km buite Oudtshoorn geleë en bied gerieflike verblyf in 3 chalets. Elke chale...
Cango's Rest bied semi-selfsorgverblyf op die gewilde R328-roete net 200 m vanaf Cango Wildlife Ranch en 2 km vanaf...
Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas... Lees meer