Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Vrystaatse Hooglande
4.6/5

Lees regte resensies van Oos-Vrystaatse Hooglande van 5059 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Vrystaatse Hooglande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Vrystaatse Hooglande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Vrystaatse Hooglande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Free State Highlands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Vrystaatse Hooglande akkommodasie

Bladsy 11 - 379 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Wooden Spoon Guest House

Gastehuis in | Pretorius Kloof, Pretorius KloofOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Wooden Spoon Guest House bied gerieflike verblyf in Bethlehem. Die gastehuis is op dieselfde perseel as 'n gewilde ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kroeg
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

The Woodpecker Guesthouse

B&B in | Ficksburg, FicksburgOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

The Woodpecker Guest House is in Ficksburg en bied ’n rustige tuin met fonteintjies en vollop voëllewe. Dié gasteh...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense


Gratis kansellasie

Accommodation @ The Spa

Selfsorg in | Clarens, ClarensOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Accommodation @ The Spa is teen Clarens se hoofstraat geleë en is stapafstand vanaf die dorpsplein met winkels en d...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie

Rus & Dal

Selfsorg in | Rosendal, RosendalOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Rus & Dal bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in Rosendal in die Vrystaat. Gaste kan Jangroentjie met slaa...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Montroux Self-Catering

Selfsorg in | Clarens, ClarensOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense

Montroux bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Clarens se heuwels. Dié pragtig versierde woonstel het '...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 4 mense

Mont d’Or Clarens

Hotel in | Clarens, ClarensOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R2 940
per nag, vir 2 mense

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ou...

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R2 940
per nag, vir 2 mense

Doloriet

Selfsorg in | Clarens, ClarensOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R4 960
per nag, vir 10 mense

Doloriet is op ‘n plaas ongeveer 8 km vanaf Clarens en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 960
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)

Plaas Goedehoop is 'n lieflike huis op 'n werkende beesplaas in Bethlehem. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Perdry
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)

Erf 1

Selfsorg in | Rosendal, RosendalOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense

Erf 1 is 'n knus en gerieflike selfsorghuis met antieke elemente in Rosendal. Hierdie huis het 4 slaapkamers en is...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem