Indien jy Nuweland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nuweland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nuweland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newlands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nuweland akkommodasie
Bladsy 8 - 13 lekke plekke om te bly
Hierdie songevulde, gerieflike huis, met rugsteunsonkrag en batterye, is in 'n bekoorlike gesinshuis in die lowerry...
Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-kos...
Oakvale Lodge is in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonbuurt is sentraal geleë en bied maklike toegang tot die M3 en die...
Cape Explore is 'n woonstel op 'n privaat perseel in Claremont. Dit bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriew...
Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in...
Belvedere on Barkley is lekker sentraal geleë in die eksklusiewe Silwood, Rondebosch en bied gerieflike toegang tot...
Rustenburg Gardens is in Rosebank in Kaapstad en is naby 'n rits restaurante, kroeë, winkels, ontspanning- en sake...
Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lugha...
Mayfield Cottages bied selfsorgverblyf in Rondebosch in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Rondebosch is 'n geve...
Nia On 131 is 'n gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in die lowerryke, luukse woonbuurt Rondebosch in die suid...