- Bloemhof(12)
- Boshoek(4)
- Brits(11)
- Britten(1)
- Broederstroom(11)
- Buffelspoort(9)
- Christiana(9)
- Coligny(3)
- Delareyville(7)
- Groot Marico(2)
- Hartbeesfontein(2)
- Hartbeespoort(121)
- Kleinfontein(1)
- Kosmos(23)
- Koster(3)
- Kroondal(6)
- Leeudoringstad(2)
- Lichtenburg(21)
- Lindequesdrif AH(3)
- Maanhaarrand(1)
- Madikwe Wild Reservaat(5)
- Mogwase(14)
- Mogwase Unit 4(7)
- Mooinooi(10)
- Orkney(4)
- Ottosdal(1)
- Ottoshoop(2)
- Oude Dorp(5)
- Rustenburg Town(36)
- Sannieshof(3)
- Schietfontein(3)
- Schweizer-Reneke(5)
- Silwerkrans(3)
- Skeerpoort(15)
- Stella(1)
- Stilfontein(6)
- Swartruggens(4)
- Tosca(1)
- Venterskroon(1)
- Vryburg(25)
- Wolmaransstad(5)
- Zeerust(14)
Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordwes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noordwes akkommodasie
Bladsy 10 - 811 lekke plekke om te bly
Presidensie Guest Rooms is langs die President Pretorius Museum. Dit is in 'n baie rustige woonbuurt, 1 km vanaf di...
Shamba Yetu Mountain Lodge is op 'n plaas langs die R24 tussen Magaliesburg en Rustenburg geleë. Die lodge bied 'n ...
Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (...
Lindleypoort Guest House is op die R565, op die Boshoek/Sun City-pad in die rigting na Mafikeng geleë. Die verblyf ...
Leopard Lodge is 'n B&B wat in privaat besit is en op 'n 248 hektaar-wildplaas in Noordwes geleë is. Die lodge is o...
Kudu's Rus is 'n Suid-Afrikaanse wildlodge in die Noordwes-provinsie. Dit is in 'n malaria-vrye streek, in privaat ...
The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat, Groot Marico is in die Marico Biosfeerreservaat in Noordwes, 'n area wat b...
Thabaledi Game Lodge is tussen Thabazimbi en Brits geleë, in die hartjie van die Afrika Bosveld, slegs 1 en ’n half...
Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verbly...
Thirsty Falls Nature Retreat is 'n gasteplaas wat hoog teen die suidelike hange van die Magaliesberg, 25 km buite M...
“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die wildernis... Lees meer