Indien jy Venterskroon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Venterskroon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Venterskroon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Venterskroon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Venterskroon akkommodasie
1 lekke plek om te bly
Knopberg is 'n rustige gasteplasie wat in die voue van die Vredefort Koepel Bergland geleë is. Gaste kan selfsorgve...
Oudewerf Fly Fishing Eco House is op die oewer van die Vaalrivier in die hartjie van die Vredefortkoepel. Dit is 'n...
Rebokkop is 'n bekoorlike selfsorg-plaashuis op die oewer van die Vaalrivier. Die plaas is net 'n kort ent se ry va...
Thwane Bush Camp bied gerieflike, bekostigbare verblyf in 'n eksklusiewe tentkamp in die Vredefortkoepel Wêrelderfe...
The Gecko Inn bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas 24 km vanaf Potchefstroom naby die Vredefortkoepel. Die plaas i...
Vaal de Sioleh is 'n lieflike bestemming vir natuurliefhebbers en gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit ...
Jaleoda is 'n selfsorgkothuis op 'n skilderagtige plaas 18 km vanaf Parys. Die plaas skuil op die oewer van die Vaa...
Kieriebos Guest Farm bied 'n selfsorg-bosveldervaring vir groepe of gesinne net 12 km vanaf Vredefort. Gaste het '...
Wild Olive Country Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgeleë huis aan die voorheuwels van 'n wilde olyf...
Kraal African Luxury Lodge is 'n privaat juweel in die berge in Noordwes, 168 km vanaf Johannesburg met 'n uitsig o...