Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordhoek.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noordhoek akkommodasie
Bladsy 8 - 39 lekke plekke om te bly
Nerina Place is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vishoek. Dit ...
Stay Salty is 'n knus kamer vir 2 gaste sowat 400 m van die strand in Kommetjie af en is net 1 km van verskeie wink...
Almondbury Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n pragtige, opgeknapte vakansiehuis in Zwaanswyk. Die dubbe...
Kom4Nest Charming Cottage is 'n selfsorghuis in Kommetjie, Wes-Kaap. Dit spog met 'n pragtige argitektoniese ontwer...
Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis...
A Stones Throw Cottage bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie, Vishoek. Die eiendom is naby die strand en sp...
Ananda is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang in Kommetjie, Kaapstad, en bied slaapplek aan 2 ga...
The Sugarbush is teen Elsiespiek met 'n uitsig oor die Vishoekvallei op die Kaapse Skiereiland. Die ateljee-kothuis...
Kommetjie Rus is 'n selfsorghuis is Kommetjie. Hierdie eiendom is naby die strand en dit is ideaal vir 'n gesin of ...
Storyhouse is stapafstand vanaf Long Beach in Kommetjie geleë. Kommetjie is sowat 40 minute se ry vanaf Kaapstad In...