Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordhoek.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noordhoek akkommodasie
Bladsy 6 - 39 lekke plekke om te bly
Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n ...
Shell Shack is 'n oulike tuinkothuis in die rustige deel van Kommetjie. Dit het 'n aparte ingang op die eienaar se ...
Fin Whale Beach House is 'n stylvolle strandhuis in Kommetjie, waar daar 'n rits restaurante, koffiewinkels, deli's...
Serengeti Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis teen die berg in Vishoek. Die eiendom spog met lief...
Tintswalo Atlantic is 'n luukse lodge wat B&B-verblyf bied en aan die klipperige Atlantiese kuslyn in Houtbaai, Kaa...
Berg Residence is teen die berge in die kusdorpie Vishoek geleë. Dit bied 'n uitsig oor die vallei, omliggende berg...
A Place in Thyme is teen die berghange in Vishoek geleë. Dit bied bekoorlike selfsorg-verblyf in 3 verskillende een...
Lofty Limin' skuil teen die berg bo die Vishoekvallei en dit kyk op die Muizenberg-berge. Dis 'n privaat enkel-eenh...
Heaven by C is 'n romantiese grasdakhuis in Kommetjie. Dis 110 m van Long Beach se pragtige wit sand en asemrowende...
Pincushion Cottage is 'n knus selfsorgwoonstel wat deel van die eienaar se huis in Vishoek vorm, net 1,2 km van die...