Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Namakwaland
4.3/5

Lees regte resensies van Namakwaland van 1698 geverifieerde gaste.

Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Namakwaland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namakwaland akkommodasie

Bladsy 10 - 122 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)

Asbos Skerm Guesthouse is 'n gastehuis op 'n skilderagtige plaas langs die R355 tussen Springbok en Kleinzee. Die g...

Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Spoelklippie Gastehuis is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Visvang
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)

Bedrock Lodge bied gerieflike verblyf in 'n historiese gastehuis in Port Nolloth waar die geboue uit 1855 dateer. D...

Swembad
Braaiplek
Swem
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 8)

AnCorLiMiDa bied selfsorgverblyf in 'n ruim gesinshuis in McDougallsbaai, 'n bekoorlike kusgebied 5 km vanaf Port N...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 8)

Blaaskansie

Selfsorg in | Kleinsee, KleinseeNamakwaland
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)

Blaaskansie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Dié dorp ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)

Vanaf
R2 300
per nag, vir 7 mense

Hierdie pragtige tuiste is geleë aan die seekant en het 'n enorme gemeubeleerde veranda met 'n braaiplek. Dit is he...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gastesitkamer
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 7 mense

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense

Modderfontein Plaas Kampeerterrein is in die hartjie van Namakwaland geleë, slegs 10 km van Springbok af op die Kle...

Braaiplek
Voëlkyk
Bergfietsroetes
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense

Annie's Cottage

Gastehuis in | Springbok, SpringbokNamakwaland
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Annie's Cottage is in Springbok geleë en bied gerieflike akkommodasie waar moeë reisigers tuis sal voel. Gedurende ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R809
per nag, vir 2 mense

Groenriversmond Farm Accommodation is ongeveer 60 km wes van Garies en 3 km van Namaqua Nasionale Park se suidelike...

Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R809
per nag, vir 2 mense

Home Sweet Home

Selfsorg in | Springbok, SpringbokNamakwaland
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Home Sweet Home is 'n gastehuis in Bergsig, Springbok en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastehuis het 1 2-Enke...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Welkom by die akkommodasieblad vir al ons lekke blyplekke in Namakwaland! Loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, B&B's, gastehuise en selfsorg-eenhede hieronder. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem