Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay Golf Estate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay Golf Estate bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.9 uit 5 gekry volgens 53 resensies.

Mosselbaai Gholflandgoed

Flat at Sea Self-catering

"Baie stil en rustige atmosfeer. Dalk nie heeltemal geskik vir jongmense wat nader aan die gewoel en werkskaf van die dorp en besienswaardighede wil wees nie."

Mosselbaai Gholflandgoed

@ Mario's

"Ek is self nie 'n gholfspeler nie, maar ek is seker gholfspeler sal dit baie gerieflik vind om in die landgoed oor te bly."

Mosselbaai Gholflandgoed

@ Mario's

"Gholfer se droom."

Mosselbaai Gholflandgoed

Huis Aristea

"Mooi uitsig. Rustig en ontspanne omgewing."

Mosselbaai Gholflandgoed

Huis Aristea

"Wow what a hidden gem on the Garden Route - sea views on most holes on this golf course and absolutely beautifully manicured. We felt very safe."

Mosselbaai Gholflandgoed

Mossel Bay Golf Lodge

"Mosselbaai Gholflandgoed is omring deur die berge en oseaan, en is 'n lus vir die oog. Boonop is daar geen perke aan die vriendelikheid van die personeel en inwoners nie! "

Mosselbaai Gholflandgoed

Flat at Sea Self-catering

"Pragtige goedversorgde huise. Baie mooi"

Mosselbaai Gholflandgoed

Mossel Bay Golf Estate

"Die gholfbaan is in 'n uitstekende toestand. Ek was mal oor die bokkies wat daar rondloop. "

Mosselbaai Gholflandgoed

@ Mario's

"Baie netjies en veilig."

Mosselbaai Gholflandgoed

Huis Aristea

"Dis die moeite werd om by die klubhuis ontbyt te gaan eet."

Mosselbaai Gholflandgoed

Flat at Sea Self-catering

"Perfekte blyplek in Mosselbaai! Naby aan als, veilig, mooi en netjies!"

Mosselbaai Gholflandgoed

@ Mario's

"Would request golf games for guests staying at the golf course."

Mosselbaai Gholflandgoed

GolfersDream

"Die personeel by die gholfklub was 'n plesier om mee te gesels en hulle het my vriendelik ontvang en gehelp. Dit is iets wat selde by veral gholflandgoed-klubs gebeur. Al die personeel by die klub was deurgaans opreg en vriendelik."

Mosselbaai Gholflandgoed

Fairways Self Catering

"Baie netjies, veilig en rustig!"

Mosselbaai Gholflandgoed

Fairways Self Catering

"Die gasheer is 'n baie aangename persoon."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 53
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem