Geverifieerde Resensie
Milnerton Rural
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Milnerton Rural bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Flower House
"Dit was 100% geskik vir die dringende verblyf wat ons nodig gehad het naby die hospitaal. Dit is nie naby die see of strand nie en dus nie regtig die ideale vakansie-bestemming nie. Miskien meer geskik vir sakereisigers."
Beach Business
"Out of this world. Can't wait to see it in a few months, I bet it will be totally different."
Sea-Esta Self-catering Guesthouse
"Dit is 'n pragtige skoon familie vriendelik omgewing en die mense daar is baie gaaf."
Sea-Esta Self-catering Guesthouse
"Baie goed om te doen baie sentraal. Groot shopping en restaurante is naby. Die strand naby is puik."