Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Limpopo
4.3/5

Lees regte resensies van Limpopo van 3876 geverifieerde gaste.

Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo akkommodasie

Bladsy 11 - 1477 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)

Gecko Lodge and Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf aan 14 gaste in die Idwala Camp-afdeling van die Mabalingwe...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 14)

Gratis kansellasie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Lodge Aloe-Hymn is in Ivydale, Polokwane en bied verblyf aan sake- en ontspanningsreisigers. Lodge Aloe-Hymn se ve...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoosteli...

Braaiplek
Gratis WiFi
Bergfietsroetes
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)

Elements Private Golf Reserve Lodge 148 is 'n luukse selfsorg-boslodge in die Elements Privaat Gholfreservaat. Die ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)

Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n boetiekwildreservaat van 2900 hektaar. Dis sow...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R24 000
per nag, vir 2 mense

AM Lodge and Spa is 'n eksklusiewe, luukse vyfster-safari-lodge wat in die hartjie van die Afrika-bos op 'n 2 000 h...

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R24 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R5 350
per nag (plek vir 8)

Elements Private Golf Estate Lodge 296 is 'n privaat selfsorghuis in die Elements Private Golf Reserve in die Water...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R5 350
per nag (plek vir 8)

25% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense

Monash Guest Inn bied bekoorlike verblyf met uitsigte op die berge van Thabazimbi. Dit is gerieflik naby die middes...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Gratis kansellasie
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Copacopa Lodge and Conference Centre bied gerieflike verblyf en konferensiegeriewe in Lambani, 15 km vanaf die Nasi...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255A Naguil is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. D...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Perdry
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem