Indien jy Krugersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Krugersdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Krugersdorp akkommodasie
Bladsy 7 - 83 lekke plekke om te bly
Rocky Aloe Lodge is in Krugersdorp op die Krugersdorp Wildreservaat se grens. Die verblyf is ideaal vir romantiese ...
Impangele Lodge is in Mogale, Gauteng. Die lodge bied selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n r...
Usambara Lodge is gerieflik geleë en ideaal vir gaste wat die Krugersdorp- of Muldersdrift-area besoek en is slegs ...
Maropeng Boutique Hotel bied B&B-verblyf op dieselfde perseel as die Wieg van die Mensdom-besoekersentrum. Die hote...
Farmhouse at 58 is 'n plek wat kalmte, gemak en harmonie in die hartjie van die Wieg Van Die Mensdom, net 23 km bui...
Bergvallei Estates is net buite Muldersdrift naby Krugersdorp in Gauteng geleë. Die bekoorlike gastehuis bied gehal...
Aloe Tree Guest House is 9 km buite Krugersdorp op die Rustenburgpad na Sun City. Die gastehuis bied gehalteverblyf...
Apricot Hill Farm is op 'n heuwel tussen olifantsore en soetdoringbome geleë en het 'n ongelooflike uitsig oor die ...
Hartley Manor is in die pragtige Muldersdrift-area geleë en bied beide selfsorg-eenhede en B&B-eenhede. Ons is sleg...
Casalinga La Casa and Restaurant is net buite Johannesburg in 'n pragtige omgewing omring deur vreedsame, plattelan...