Indien jy Krugersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Krugersdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Krugersdorp akkommodasie
Bladsy 2 - 82 lekke plekke om te bly
Pam's Place SA is naby O.R. Tambo en Lanseria se lughawens, asook toeristebesienswaardighede en wild in die Wieg va...
Cradle's Rest Guesthouse is 2 km vanaf Krugersdorp se middedorp en 6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Dit i...
Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. Dis naby lughawens, hospitale e...
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dié privaat eenheid he...
Amberlight Guest Accommodation bied selfsorgverblyf aan altesaam 14 gaste. Dis in die stil woonbuurt, Monument, gel...
Sibani Lodge is in die Mount Savannah Wildreservaat, 60 km vanaf Sandton geleë. Hierdie area is bekend vir skildera...
Abendrot in Krugersdorp is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met pragtige uitsigte oor die vallei en is ideaal vir 'n f...
Monchique Gastehuis bied 4-ster-verblyf vir toeriste, sakereisigers of trougaste op ons beeldskone landgoed met sy ...
Lemon Tree Guest Cottage bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gaste-kothuis op die Featherbrooke Landgo...
The River Stay @ Woodlands is in Muldersdrift en bied gehalteverblyf aan trougaste, sakereisigers en oornaggaste. D...