Indien jy Kleinsee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinsee.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinsee Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinzee accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinsee akkommodasie
8 lekke plekke om te bly
Klein Desert Song is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 tot 3 gaste in Kleinzee. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, ...
Die Naguiltjie is in Kleinzee en bied gehalteverblyf aan ’n paartjie wat vakansie hou. Dit is sowat 2 kilometer van...
The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie i...
AC Accommodation bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in Kleinsee in die Noord-Kaap, sowat 98 km vanaf Spr...
Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming v...
Spoelklippie Gastehuis is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n ...
Blaaskansie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Dié dorp ...
Kleinzee Spa en Ruskamp is in die klein kusdorpie Kleinzee geleë. Die dorp is nie by die see nie, omtrent 1,5 km va...
Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n hoop hout wat in 'n semi-s...
Odendaalsrus is ’n moderne vakansiehuis in McDougallsbaai en bied selfsorgverblyf aan 7 gaste, spesifiek 4 volwasse...