Indien jy Kleinbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 25 lekke plekke om te bly
31 Kabeljou is 'n lieflike selfsorghuis met uitstekende uitsigte oor die oseaan en die omliggende berge, ideaal in ...
Kab49 is in Kleinbaai en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaura...
Martin's Rest is 'n ruim vakansiehuis in Van Dyksbaai en spog met 'n uitsig oor die gholfbaan en gerieflike toegang...
Halfkoord Accommodation bied selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se persee...
Rusklippie is 'n selfsorghuis in die dorpie Kleinbaai. Hierdie vakansiehuis bied lieflike see-uitsigte van die tuin...
Arbeidsrus is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Kleinbaai wat see-uitsigte en 'n gerieflike verblyf aan 'n g...
Ce-Sealia is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende is en in die bekende ...
White Shark Lodge is teen die see in Kleinbaai, sowat 3 km buite Gansbaai geleë. Daar is 6 kamers in die huis ? 3 m...
Burger Strandhuis is 'n pragtige vakansiehuis in die hartjie van Kleinbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverbl...
Carol's Place is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se verblyf. Die kothuis i...