Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 4 - 422 lekke plekke om te bly
Karoo Retreat Gastehuis bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in Oudtshoorn. Dit bied die ideale basis om aktiwi...
Verberg Herberg Inn is in 'n rustige vallei van plase net 45 km van Uniondale en 15 km van die Baviaansvallei af ge...
Blye Uitsig bied basiese selfsorgverblyf met 'n plaas-atmosfeer in die hartjie van die Klein-Karoo. Dis ongeveer 15...
86 on Jubilee bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n lieflike erfenishuis in 'n rustige woonbuurt in Oudtshoorn. Da...
Annelie nooi jou uit om kwaliteittyd by haar gastehuis, wat sy self bestuur, deur te bring. Oue Werf, circa 1857, i...
De Zeekoe Guest Farm is sowat 10 km buite Oudtshoorn op die Tuinroete geleë. Dié plaas word deur die Swartberge en ...
Le Domaine is net buite die skilderagtige dorpie Montagu geleë. Dit is 'n rustige toevlugsoord met 'n oorvloed vrug...
Uitkyk Kliphuisie is 'n bekoorlike kothuis wat oornagverblyf op 'n vrugteplaas sowat 18 km vanaf Uniondale bied. Di...
Prinspoort Klein Karoo Stay bied selfsorgverblyf op 'n rustige amandel-, pekanneut- en skaapplaas ongeveer 43 km va...
Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kam...