Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 2 - 439 lekke plekke om te bly
Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Di...
Stay@Gracios is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die We...
Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die plaas het 3 selfsorgeen...
Karoo Nest bied 'n Gesinseenheid en 'n Tuinwoonstel, elk met sy eie ingang, privaat tuin en braai-area. Karoo Nest ...
Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...
Montagu Country Hotel is 'n Art Deco-juweel wat in 1875 vir die eerste keer sy deure oopgemaak het en is sedertdien...
De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 5 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en ...
Verblyf by Oppi Draai word in 3 aparte gastekamers aangebied. Al drie slaapkamers het en suite-badkamers, waarvan e...
Soetdoring Selfsorg is in 'n stil en rustige omgewing met 'n uitsig op die Outeniekwaberge geleë. Dié ongekunstelde...
Karoo Leeu Cottage is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is 'n i...