Indien jy Klaarstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klaarstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaarstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klaarstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klaarstroom akkommodasie
Bladsy 5 - 1 lekke plek om te bly
Ou Tol Cango Retreat is 'n lodge wat B&B- of selfsorgverblyf bied. Dis aan die oewer van die Grobbelaarsrivier 6 km...
Kleingeluk Guest Farm is 'n werkende plaas tussen die voorheuwels van die Swartberge, op die plaas Kleingeluk. Die ...
Stonebreaker Country Lodge bied rustige verblyf in Oudtshoorn en spog met 'n pragtige uitsig. Gaste kan tussen 11 v...
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant is in Oudtshoorn, die streek wat welbekend is vir die volstruisplase, kun...
Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Di...
Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek. Verblyf is...
Wilgewandel Holiday Farm is 'n gesinsvriendelike instansie en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die vakansieplaas is 1...
Karoo Ghetto is net buite Schoemanshoek, tussen die Kangogrotte en Oudtshoorn geleë. Dié ruim huis is langs 'n da...
Cango Caves Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaashuis met 4 slaapkamers wat in 'n rustige omgewing sow...
Oppidam is aan die voet van die majestueuse Swartberge, 14 km vanaf Oudtshoorn met sy wêreldbekende Kango-grotte. D...