Indien jy Kensington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kensington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kensington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kensington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kensington akkommodasie
Bladsy 8 - 10 lekke plekke om te bly
Kothuis 36 bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Johannesburg. Die eenhei...
Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhu...
Elephant Bush Guest Cottage is 'n lieflike kothuis in Alberton en is ideaal vir sakereisigers of gesinne wat die ar...
125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lu...
Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tra...
Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan ve...
Acacia Guesthouse is in Bedfordview en bied 'n verskeidenheid kamers waarvan gaste kan kies. Daar is 'n wye verske...
Naisar Holiday Home and Apartment is in Primrose in Germiston geleë en is sowat 15 minute van OR Tambo Internasiona...
Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van d...
B21 Sontonga Lofts is 'n moderne selfsorgwoonstel in Vrededorp, Johannesburg en bied maklike toegang tot restaurant...