Indien jy Kemptonpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kemptonpark.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kemptonpark Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kempton Park accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kemptonpark akkommodasie
Bladsy 8 - 78 lekke plekke om te bly
African Tribes is 'n luukse lodge wat uitblink in gasvryheid. Die lodge is net 10 minute van O.R. Tambo Internasion...
Blue Mango Lodge bied gerieflike kamers in Bredell, Kempton Park. Die lodge is ideaal vir ontspanning of sakeverbly...
Olu Guest Lodge bied B&B-verblyf in Edleen, Kempton Park en is ongeveer 6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughaw...
Airport Lodge Guest House bied eksklusiewe B&B- en selfsorgverblyf vir die oordeelkundige sakereisigers en plaaslik...
The Gateway Hotel is in Elandsfontein in Johannesburg geleë, net 7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons ...
Platinum OR Tambo bied verblyf in gastekamers in Kemptonpark. Die gastehuis is 5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale...
AirportInn and Suites bied puik selfsorgverblyf in 'n woonstelblok met 3 verdiepings in Isando. Dit is naby aan Emp...
Gracia de Dios is in Benoni geleë, 'n area wat bekend is vir pragtige reservoirs en mere waar besoekers visvang, bo...
Gateway Guest House is gerieflik op die grens van Benoni, "die stad van mere" en Kempton Park en is slegs 10 minute...
Emma's Self-catering bied oornagverblyf in Croydon en is ideaal vir 'n paartjie, vriende of sakereisigers. Die oop...